
Sign up to save your podcasts
Or


This week has some important local economic indicators, but how are things abroad? The Bureau of Economic Research's weekly newsletter gives a good summary of what to keep an eye on. How things are going in the European Union, or the British economy affects everyone in industries that export – from the miners to the vehicle manufacturers and the farmers. If our trading partners struggle it also dampens prospects in South Africa. On the other hand, slower growth of the world economy will ease pressure on the oil price and lower interest rates in the US will strengthen the rand-dollar exchange rate.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Hierdie week het ʼn paar belangrike plaaslike ekonomiese aanwysers, maar hoe staan sake in die buiteland? Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van wat om dop te hou. Hoe dit met die Europese Unie, of Britse ekonomie gaan raak almal in bedrywe wat uitvoer – van die myne tot die voertuigvervaardigers en die boere. As dit swaar gaan met ons handelsvennote demp dit ook vooruitsigte in Suid-Afrika. Aan die ander kant sal stadiger groei van die wêreldekonomie druk op die olieprys verlig en laer rentekoers in die VSA die rand-dollar wisselkoers versterk.
* DIe Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Dit is einde November, die repokoersbesluit is geneem, Swart Vrydag is agter die rug, en die graderingsagentskappe S&P en Moody’s het al uitspraak gegee oor die land, en ek begin wonder of die nie al tyd is vir bietjie vitamine-see nie. Gelukkig slaap die ekonomie nie en daar is ʼn hele paar redes om hierdie week na die Minuut te luister. Die werkloosheidkoers vir die derde kwartaal word Dinsdag bekend gemaak. Ook in hierdie week is kredietverlening aan die privaatsektor en die handelsbalans vir Oktobermaand, en ABSA se Aankopebestuurdersindeks vir November.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
It's the end of November, the repo rate decision has been taken, Black Friday is behind us, and the rating agencies S&P and Moody's have given their verdict, and I'm starting to wonder if it's not time for some vitamin sea. Fortunately, the economy does not sleep and there are quite a few reasons to listen to the Minute this week. The unemployment rate for the third quarter will be announced on Tuesday. Also in this week is private sector credit extension, the trade balance for October, and ABSA's Purchasing Managers' Index for November.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Verbeel jou die Suid-Afrikaanse ekonomie is ʼn Nissan 1400 bakkie en hierdie episode gaan oor die repokoers.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Imagine the South African economy is a Nissan 1400 bakkie and this episode is about the repo rate.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Yesterday's consumer price inflation figure made economists' guesses about today's repo rate decision much more difficult. Against expectations, inflation increased slightly in October from 7.5% to 7.6%. Increases in the prices of food and transport continued to be the major drivers of inflation. This is a small increase, but unfortunately, it is a movement in the wrong direction. Economists agreed that the repo rate will be increased today, but this increase in inflation may cause a larger increase than would otherwise be the case.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Gister se verbruikersprys inflasiesyfer het ekonome se raaiskote oor vandag se repokoersbesluit heelwat moeiliker gemaak. Teen verwagting in het inflasie in Oktobermaand effens toegeneem van 7,5% na 7,6%. Stygings in die pryse van voedsel en vervoer was steeds die groot drywers van inflasie. Dit is ʼn klein toename, maar dit is ongelukkig ʼn beweging in die verkeerde rigting. Ekonome was dit eens dat die repokoers vandag verhoog gaan word maar hierdie toename in inflasie gaan dalk ʼn groter verhoging veroorsaak as wat die geval sou wees.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
In ʼn week wat daar baie geskryf word oor rentekoerse is een van die redes waarom die repokoers nog ʼn keer verhoog moet word die rentekoersverskil tussen Amerikaanse en Suid-Afrikaanse staatskuld. Ons moet ʼn premie aanbied om beleggers na ons kapitaalmark te lok en wanneer die Amerikaners hulle rentekoers verhoog word die premie kleiner. As die Reserwebank hulle verhogings navolg ondersteun dit die mark vir ons staatskuld en die rand. Daardie premie is egter baie groot en nuwe navorsing vra hoeveel daarvan te doen het met kredietrisiko, met onsekerheid oor inflasievooruitsigte, of met die risiko dat die rand kan depresieer.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
** Kry die artikel waarop hierdie episode geskoei is by ideas.repec.
In a week where a lot is being written about interest rates, one of the reasons why the repo rate must be increased once more is the interest rate difference between U.S. and South African government debt. We have to offer a premium to attract investors to our capital market and when the Americans raise their interest rates the premium becomes smaller. If the Reserve Bank follows their increases, it supports the market for our government debt and the rand. However, that premium is very large and new research asks how much of it has to do with credit risk, with uncertainty about inflation prospects, or with the risk that the rand may depreciate.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
** Get the article that this episode draws on at ideas.repec.