Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Nog BTW nulkoerse gaan nie "die armes" help nie.

    President Ramaphosa het verlede week in die Raad van Provinsies weer gesê dat die regering stel ondersoek in of meer basiese voedselitems ʼn BTW nulkoers moet kry. Dit is vir verskillende redes ʼn fout.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Hoe kan SA 3% groei kry?

    Gister het ek by ʼn funksie middagete geëet. Die gas lang my was ʼn belasting prokureer wat toe vra, hoekom is ekonome so optimisties dat die Regering van Nasionale Eenheid vinniger ekonomiese groei gaan bewerkstellig? Gewoonlik is die kort antwoord ʼn storie van hervorming wat lei tot investering en dan tot groei, maar dit is die moeite werd om die lang antwoord te gee.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Goeie nuus oor die vervaardigingsektor

    Nog twee aanwysers het hierdie week positiewe nuus oor die ekonomie. ABSA en die Buro se opname onder vervaardigers wys dat sakevertroue in die sektor toegeneem het in die vierde kwartaal en die Reserwebank se leidende aanwyser lyk ook beter.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Dobbel is soos 'n belasting

    Baie van ons sal, soos die liedjie sê, kan doen met ʼn miljoen. Maar ongelukkig sê die lirieke niks oor harde werk, spaar en beleggings nie. Die hoop vir ʼn meevaller bring ons by die ekonomie van dobbel.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Dit is die gemiddelde werknemer wat die twee-pot spare nodig het

    Onttrekkings uit die spaar-pot van die twee-pot pensioenstelsel word genoem as een van die aanwysers van die druk op verbruikers, en ook as ʼn moontlike drywer van verbruiksbesteding. Daar is nog nie ʼn samevatting beskikbaar nie, maar daar is genoeg om ʼn interessante prentjie te skets.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie)

    Oor die afgelope tien jaar het Swart Vrydag-uitverkopings 'n instelling in Suid-Afrika geword. Mense gebruik dit om winskopies te koop en hulself te bederf met alledaagse luukshede. In 2023 het verkope egter teleurgestel, aangesien hoë inflasie en hoë rentekoerse verbruikers onder druk geplaas het. Hierdie jaar lyk die vooruitsigte beter.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Maar dit is toe net 25 bps

    Die Monetêre Beleidskomitee het die repokoers toe met net 25 basispunte verlaag. Gelukkig is die Suid-Afrikaanse ekonomie soos ʼn Kalahari boer wat elke 1 en 2 ml reën in die meter tel.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • But it turned out to be only 25 bps

    The Monetary Policy Committee lowered the repo rate by just 25 basis points yesterday. Fortunately, the South African economy is like a Kalahari farmer who counts every 1 and 2 ml of rain in the meter.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • I think there is a strong case for a 50bps cut

    Statistics South Africa yesterday released the consumer

    price inflation figure for October, which decreased to 2.8%. If ever there was a chance to cut the repo rate by 50 basis points, it is today. 

    This episode is supported by the NWU Business School. 

    3 min