Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Die bruto nasionale politiek

    Die week eindig met ekonomiese nuus wat oorskadu word deur die politieke gevolge van die Phala Phala saga. Daar was eintlik positiewe internasionale en plaaslike nuus, maar mens sou dit skaars sê as jy die rand-dollar wisselkoers dopgehou het.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • The gross domestic politics

    The week ends with economic news overshadowed by the political fallout from the Phala Phala saga. There was actually positive international and local news, but one would hardly know if you were keeping an eye on the rand-dollar exchange rate.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Hoe invoertariewe die pryse wat ek en jy betaal, verhoog

    Terwyl ons wag vir vandag se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkopesyfers praat ek graag oor interessante navorsing oor hoe handelsbeperkings verbruikerspryse beïnvloed. ʼn Tarief is ʼn belasting wat op ingevoerde produkte gehef word om die prys te verhoog. Dit beskerm binnelandse produsente teen onregverdige mededinging, maar verbruikers betaal meer. Tariewe op hoedervleis wat onlangs verminder is en gevriesde aartappelskyfies wat onlangs verhoog is, was in die nuus.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • How import tariffs increase the prices you and I pay

    While we wait for today's purchasing managers' index and Naamsa's vehicle sales figures, I want to talk about some interesting research on how trade restrictions affect consumer prices. A tariff is a tax levied on imported products to increase the price. It protects domestic producers from unfair competition, but consumers pay more for the imported product. Tariffs on chicken meat have recently been reduced and those on frozen potato chips were recently raised and made the news.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Die werkloosheidskoers was laer in die derde kwartaal

    Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die arbeidsmagopname vir die derde kwartaal bekend gemaak – dit is die periode Julie, Augustus en September. Die werkloosheidskoers het afgeneem vanaf 33,9% tot 32,9%. Gemeet volgens die breë definisie wat die ontmoedigde werkers insluit, het die koers ook met een persentasiepunt afgeneem tot 43,1%. Die bedrywe waar daar werk geskep was, is vervaardiging, handel, konstruksie en vervoer.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • The unemployment rate was lower in Q3

    Yesterday, Statistics South Africa announced the results of the third quarter labour force survey - that is the period July, August and September. The unemployment rate decreased from 33.9% to 32.9%. Measured according to the broad definition that includes the discouraged workers, the rate also decreased by one percentage point to 43.1%. The industries where jobs were created are manufacturing, trade, construction, and transport.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • International indicators

    This week has some important local economic indicators, but how are things abroad? The Bureau of Economic Research's weekly newsletter gives a good summary of what to keep an eye on. How things are going in the European Union, or the British economy affects everyone in industries that export – from the miners to the vehicle manufacturers and the farmers. If our trading partners struggle it also dampens prospects in South Africa. On the other hand, slower growth of the world economy will ease pressure on the oil price and lower interest rates in the US will strengthen the rand-dollar exchange rate.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Internasionale aanwysers

    Hierdie week het ʼn paar belangrike plaaslike ekonomiese aanwysers, maar hoe staan sake in die buiteland? Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van wat om dop te hou. Hoe dit met die Europese Unie, of Britse ekonomie gaan raak almal in bedrywe wat uitvoer – van die myne tot die voertuigvervaardigers en die boere. As dit swaar gaan met ons handelsvennote demp dit ook vooruitsigte in Suid-Afrika. Aan die ander kant sal stadiger groei van die wêreldekonomie druk op die olieprys verlig en laer rentekoers in die VSA die rand-dollar wisselkoers versterk.

    * DIe Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Die aanwysers aan die einde van November

    Dit is einde November, die repokoersbesluit is geneem, Swart Vrydag is agter die rug, en die graderingsagentskappe S&P en Moody’s het al uitspraak gegee oor die land, en ek begin wonder of die nie al tyd is vir bietjie vitamine-see nie. Gelukkig slaap die ekonomie nie en daar is ʼn hele paar redes om hierdie week na die Minuut te luister. Die werkloosheidkoers vir die derde kwartaal word Dinsdag bekend gemaak. Ook in hierdie week is kredietverlening aan die privaatsektor en die handelsbalans vir Oktobermaand, en ABSA se Aankopebestuurdersindeks vir November.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • The indicators at the end of November

    It's the end of November, the repo rate decision has been taken, Black Friday is behind us, and the rating agencies S&P and Moody's have given their verdict, and I'm starting to wonder if it's not time for some vitamin sea. Fortunately, the economy does not sleep and there are quite a few reasons to listen to the Minute this week. The unemployment rate for the third quarter will be announced on Tuesday. Also in this week is private sector credit extension, the trade balance for October, and ABSA's Purchasing Managers' Index for November.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners