Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Die einde van die e-tol stelsel

    Hierdie afgelope week is daar feesgevier oor die oënskynlike einde van die Gautengse e-tol projek. In die mini-begroting het die Minister van Finansies aangekondig dat die nasionale regering en Gautengse provinsiale regering die skuld en renteverpligtinge oorneem en dat instandhouding van die snelwegnetwerk in die toekoms deur die provinsie gefinansier moet word met tolgeld of ander bronne. Die ANC regering in die provinsie het egter by talle geleenthede al gesê dit is nie reg dat die provinsie se inwoners e-tol moet betaal vir hulle snelweë nie. Dit lyk dus soos die einde van die stelsel. Dit het belangrike implikasies.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Die mini-begroting en Eskom se skuld

    Beurtkrag is die enkel grootste uitdaging wat ons ekonomie in die gesig staar en baie kommentators was teleurgesteld dat die mini-begroting so min gesê het oor die planne om die krisis op te los. Die Minister van Finansies het breedweg verduidelik dat ʼn derde tot twee derdes van Eskom se skuld deur die regering oorgeneem gaan word. Dit is nodig vir die ontbondeling, sodat nie een van die drie nuwe entiteite te veel skuld het nie. Dit sal hulle toelaat om opnuut te leen om belangrike investering in hernubare opwekking en die netwerk te finansier. Daar is egter ʼn paar belangrike vrae wat beantwoord moet word.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The mini-budget and Eskom's debt

    Loadshedding is the single biggest challenge facing our economy and many commentators were disappointed that the mini-budget said so little about plans to solve the crisis. The Minister of Finance broadly explained that a third to two-thirds of Eskom's debt will be taken over by the government. This is necessary for the unbundling, so none of the three new entities has too big a debt burden. This will allow them to borrow anew to finance important investments in renewable generation and the grid. However, there are some important questions that need to be answered.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • The mini-budget was a win for the Minister

    Since the Minister delivered the budget speech in February, inflation and interest rates have risen and the economy has grown more slowly than expected. Yet he explained yesterday though that the government finances are looking relatively good.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Die mini-begroting was 'n wen vir die Minister

    Sedert die Minister die begrotingsrede gelewer het in Februarie het inflasie en rentekoerse gestyg en die ekonomie het stadiger gegroei as wat verwag is. Hy het egter gister verduidelik dat dit gaan relatief goed met die staatsfinansies.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Ons fiskale beleid bekommernisse

    Met die Covid-19 pandemie in 2020 het owerheidsbesteding, die begrotingstekort en staatskuld skerp toegeneem. Voor dit was daar in talle begrotings sprake van besuiniging, maar met die pandemie is ʼn plan in werking gestel om owerheidsbesteding in reële terme te besnoei. Ek sal die eerste wees om te argumenteer dat dit belangrik is om die skuldlas te verminder, maar die afgelope week is navorsing gepubliseer wat wys dat dit nie sonder koste kan gebeur nie.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Our fiscal policy worries

    With the Covid-19 pandemic in 2020, government spending, the budget deficit and government debt increased sharply. Before this there was talk of austerity in numerous budgets, but with the pandemic, a plan was put into effect to cut government spending in real terms. I will be the first to argue that reducing the debt burden is important, but this past week research has been published that shows that this cannot happen without a cost.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die mini-"goeie nuus" begroting

    More se mini-begroting gaan in baie opsigte klink soos ʼn goeie-nuus begroting. Daar is ʼn handvol onsekerhede, maar daar is talle aanwysers wat goed lyk en die vrae gaan oor hoe die Minister die speelruimte wat hy het, gaan gebruik.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The mini-"feel good" budget

    In many ways, tomorrow's mini-budget will sound like a feel-good budget. There are a handful of uncertainties, but numerous indicators look good, and the questions are about how the Minister will use the leeway he has.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • What you need to know about this week's mini-budget

    This week, the Minister of Finance presents the Medium-term Budget Policy Statement to Parliament. This is also known as the mini-budget and there are a few important things I would like to talk about. What is the mini-budget? What do you need to listen up for?

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners