Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Production indicators

    Last week, the last of the second quarter's production indicators were released with data on production in the manufacturing sector and mining for the month of June. Mining production declined for the fifth month in a row and year-on-year output was down 8%. Manufacturing activity decreased by 3.5% in June.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Vroue-ekonome wat jy moet volg

    In die Ekonomie professie word vroue nie so goed verteenwoordig soos in ander beroepe nie. Baie van die ou Proffies is mans en die kommentariaat wat jy gereeld oor die radio hoor, is mans. Maar ek dink dit is besig om beter te word en so, ter viering van vrouedag hierdie week, wil ek graag ʼn klompie vroue ekonome noem wat besig is om ʼn impak te maak en as inspirasie kan dien vir die volgende generasie vroue ekonome wat nou in my klasse sit.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Women economists that you should follow

    Women are underrepresented in the Economics profession. Many of the old Profs are men and most of the commentariat that you often hear on the radio are men. But I think it's getting better, and thus, in celebration of women's day this week, I'd like to name a group of female economists who are making an impact and can serve as inspiration for the next generation of young ladies who are now in my classes.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die uitdagings van internasionale handel

    Die afgelope paar weke het die media groot dekking gegee aan die uitdagings wat die landboubedryf en beleidmakers in die gesig staar in die internasionale handelsomgewing. Minister Patel het die teen-stortingtariewe op ingevoerde hoendervleis tydelik opgehef, ander ingestel op ingevoerde aardappelskyfies, en sitrus en wol-uitvoere het onder skoot gekom van fitosanitêre vereistes in Europa en Sjina.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The wins and woes of international trade

    Over the past few weeks, the media has given extensive coverage to the challenges facing the agricultural industry and policymakers in the international trade environment. Minister Patel temporarily lifted anti-dumping tariffs on imported chicken meat, imposed others on imported potato chips, and citrus and wool exports came under fire from phytosanitary requirements in Europe and China.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • U.S. jobs and inflation numbers matter for us all

    What happens in the US economy this year has a great influence on the rest of the world and us here in South Africa. If their inflation rate remains high, they will have to raise interest rates further. Then we also have to raise our repo rate and the exchange rate and stock market will remain volatile. If they manage to make a soft landing with inflation coming down without a major recession it will be good for everyone. The Bureau of Economic Research's weekly newsletter gives a good overview of the factors that determine these outcomes.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Indiensname en inflasie in die VSA is ook vir ons belangrik

    Wat in die Amerikaanse ekonomie gebeur het hierdie jaar ʼn groot invloed op die res van die wêreld en ons hier in Suid-Afrika. As hulle inflasie-koers hoog bly gaan hulle rentekoerse verder moet verhoog. Dan moet ons repo koerse ook moet verhoog en die wisselkoers en beurs gaan onstuimig bly. As hulle dit regkry om ʼn sagte landing te maak met inflasie wat afkom sonder ʼn groot resessie gaan dit vir almal goed wees. Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van die faktore wat hierdie uitkomste bepaal.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Ekonomiese groei in SA - die vraagkant-aanwysers

    Gister se episode het kortliks verduidelik hoe lyk die aanwysers van die aanbodkant van die ekonomie, maar dit is net een kant van die storie. As mens iets wil sê oor die BBP en ekonomiese groeivooruitsigte moet jy ook die vraagkant verstaan – met ander woorde, verbruiksbesteding, investering, owerheidsbesteding en netto uitvoer. Hier is ʼn kort opsomming van daardie aanwysers.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Economic growth in SA - the demand-side indicators

    Yesterday's episode briefly explained what the indicators of the supply side of the economy look like, but that's only one side of the story. If one wants to say something about the GDP and economic growth prospects, one must also understand the demand side - in other words, consumption spending, investment, government spending and net exports. Here is a brief summary of those indicators.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Ekonomiese groei in SA - die aanbodkantaanwysers

    Verlede week het my eerstejaarsstudente meer geleer oor hoe ons die ekonomie meet, spesifiek hoe groot dit is en of dit groei. Die maatstaf is natuurlik die Bruto Binnelandse Produk. Daar is ʼn verskeidenheid van faktore wat groei kan versnel of verlangsaam maar na ʼn bietjie beurtkrag het die klas verdaag sonder dat ons gepraat het oor hoe dit op die oomblik met ekonomiese groei gaan. Ek deel graag ʼn kort opsomming met almal, en begin met die aanbodkantaanwysers.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners