Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.
November 11, 2024$1400 bn over 5 years may not help as much as we hoped!While everyone was still wondering last week how another Trump Presidency would affect the markets, China announced more measures to support their economy.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
November 08, 2024Die Fed sny met 25bpsTussen die mini-begroting en Amerikaanse verkiesing voel dit of Suid-Afrikaners se optimisme dalk so bietjie stoom verloor het, maar vandag is daar goeie nuus dat die Amerikaanse Fed het hulle beleidskoers met 25 basispunte gesny het.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 08, 2024The Fed cuts by 25bpsBetween the mini-budget and the US election, it feels likeSouth Africans' optimism may have lost a bit of steam, but today there is good news that the US Fed has cut their policy rate by 25 basis points.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
November 07, 2024Trump is weer die troefkaartTrump is toe weer President, maar moet nie dat dit jou bedruk maak nie. Die antwoord op die vraag oor wat sy tweede rondte vir Suid-Afrika gaan beteken is kortweg: onsekerheid.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 07, 2024Making policy uncertainty againTrump is President again, but don't let that get you down.The answer to the question about what his second round will mean for South Africa is simply: uncertainty.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
November 06, 2024Geen rompslomp vir spazas nie, asbDie township ekonomie en spaza winkels is die laaste paar weke in die nuus vir al die verkeerde redes. Uit verskeie oorde is daar oproepe vir meer regulering, maar is dit die oplossing vir al die probleme?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 06, 2024No red tape for spazas, pleaseThe township economy and spaza shops have been in the news for all the wrong reasons in recent weeks. Calls for increased regulation have come from various quarters, but is this the solution to all the problems?This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
November 05, 2024Die verkiesing, die Fed, en wat dit beteken vir Suid-AfrikaDie Amerikaanse Presidentsverkiesing is aan die gang en dit lyk of nie veel stemme die wenner en verloorder gaan skei nie. Baie sê dit is ʼn verkiesing oor die ekonomie, maar verseker nie in die makro-ekonomiese sin nie, want dié vaar besonder goed. Suid-Afrikaners wil natuurlik weet wat hou ʼn Harris presidentskap of nog ʼn Trump presidentskap vir ons in.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 05, 2024The election cannot trump the FedThe American presidential election is underway, and it appears that only a small margin of votes will separate the winner and the loser. Many claim it’s an election about the economy, though not in a macroeconomic sense, as that is performing particularly well. South Africans naturally want to know what a Harris presidency or another Trump presidency holds for us.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
November 04, 2024AanwysersNa al die gepraat oor die MTBPS is daar vandag weer kans om op te vang met die aanwysers. Verlede week was daar Septembermaand se produsenteprys inflasiekoers en Oktober se aankopebestuurdersindeksen nuwe voertuigverkope syfers. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWUSakeskool....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.