Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.
November 25, 2024Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie)Oor die afgelope tien jaar het Swart Vrydag-uitverkopings 'n instelling in Suid-Afrika geword. Mense gebruik dit om winskopies te koop en hulself te bederf met alledaagse luukshede. In 2023 het verkope egter teleurgestel, aangesien hoë inflasie en hoë rentekoerse verbruikers onder druk geplaas het. Hierdie jaar lyk die vooruitsigte beter.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 22, 2024Maar dit is toe net 25 bpsDie Monetêre Beleidskomitee het die repokoers toe met net 25 basispunte verlaag. Gelukkig is die Suid-Afrikaanse ekonomie soos ʼn Kalahari boer wat elke 1 en 2 ml reën in die meter tel.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 22, 2024But it turned out to be only 25 bpsThe Monetary Policy Committee lowered the repo rate by just 25 basis points yesterday. Fortunately, the South African economy is like a Kalahari farmer who counts every 1 and 2 ml of rain in the meter.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
November 21, 2024Ek dink daar is 'n goeie saak vir 'n 50 bps verlagingStatistieke Suid-Afrika het gister Oktobermaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak en dit het afgeneem tot 2,8%. As daar ooit ʼn kans was om die repokoers met 50 basispunte te sny is dit vandag.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 21, 2024I think there is a strong case for a 50bps cutStatistics South Africa yesterday released the consumerprice inflation figure for October, which decreased to 2.8%. If ever there was a chance to cut the repo rate by 50 basis points, it is today. This episode is supported by the NWU Business School. ...more3minPlay
November 20, 2024Wat is die groot kragte wat die repokoers bepaal?Ontleders is dit eens dat die Monetêre Beleidskomitee more die repokoers met 25 basispunte gaan verlaag. Die verwagting is nog twee 25 basispunte verminderings vroeg volgende jaar, maar daarna is dinge onseker.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 20, 2024What are the big picture forces influencing the repo rate?Analysts are in agreement that the Monetary Policy Committee will cut the repo rate by 25 basis points tomorrow. The expectation is two more 25 basis point reductions early next year, but after that things are uncertain.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
November 19, 2024Hoe hou ons spoor van hervorming?Een van die redes vir S&P se positiewe vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgradering is dat hulle dink die Regering van Nasionale Eenheid kan hervorming deurvoer wat ekonomie groei sal verhoog. Dit is dinge soos die skep van ʼn elektrisiteitsmark en implementering van die vragvervoer en logistiek meesterplan. Maar as mens die koerant lees klink die proses baie keer soos twee tree vorentoe en een tree terug. Hoe hou mens spoor van of daar vordering is, of nie?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 19, 2024How do we keep track of reform?One of the reasons for S&P's positive outlook for SouthAfrica's credit rating is that they think the Government of National Unity can implement reform that will increase economic growth. These are things like the creation of an electricity market and the implementation of the freight transport and logistics master plan. But when you read the newspaper, the process often sounds like two steps forward and one step back. How does one keep track of whether there is progress or not?This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
November 18, 2024Goeie nuus van S&PDie kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. Dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.