Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
April 30, 2021PPI, die huismark en aandeleHierdie week was daar nie baie nuwe ekonomiese data nie, maar daar was darem ʼn paar leidrade van hoe dit met die ekonomie gaan....more2minPlay
April 29, 2021Food price inflation at the farm gateI recently talked about food price inflation and thought it would be interesting to have a look at the micro side and see what is going on with the prices of grain and livestock. Fortunately, Dr Johnny van der Merwe's AMT videos give a summary every week....more3minPlay
April 29, 2021Kosprysinflasie by die plaashekEk het onlangs gesels oor voedselprysinflasie en het gedink dit sal interessant wees om aan die mikro kant uit te vind wat met die pryse van graan en lewende hawe aangaan. Gelukkig gee Dr Johnny van der Merwe se AMT video’s elke week ʼn opsomming....more3minPlay
April 28, 2021Better decisions at job interviews? Economics can help.A specialised field within Economics is the so-called Behavioral Economics, where economics and psychology meet....more2minPlay
April 28, 2021Beter besluite by werksonderhoude? Ekonomie kan help.ʼn Nisveld binne Ekonomie is die sogenaamde gedragsekonomie, of Behavioural Economics, waar ekonomie en sielkunde ontmoet....more2minPlay
April 27, 2021Freedom day and the economyOn April 27, we celebrate Freedom Day and the birth of democracy in 1994. Today it is 27 years later. That is a long time. Nelson Mandela was in prison for 27 years, but for the economy, the so-called long walk to freedom is still far from over.(Get the book here: https://www.johanfourie.com/ourlongwalk/)...more2minPlay
April 27, 2021Vryheidsdag en die ekonomieOp 27 April vier ons Vrydheidsdag en die geboorte van demokrasie in 1994. Vandag is dit net mooi 27 jaar later. Dit is ʼn lang tyd. Nelson Mandela was 27 jaar lank in die tronk, maar vir die ekonomie is die sogenaamde long walk to freedom nog ver van klaar.(Kry die boek hier: http://ourlongwalk.org/)...more2minPlay
April 26, 2021Interest ratesAfter the inflation rate increased to 3.2% in March, Reserve Bank Governor Lesetja Kganyago said he did not foresee an increase in the repo rate any time soon. Inflation is under control and the economy needs the support of low interest rates....more2minPlay
April 26, 2021RentekoersvooruitsigteNadat Maartmaand se inflasiesyfer toegeneem het na 3,2%, het die Goewerneur van die Reserwebank Lesetja Kganyago gesê dat hy voorsien nie dat dit nodig gaan wees om binnekort die repo-koers te verhoog nie....more2minPlay
April 23, 2021InflasiesyfersOns sluit die week af met die inflasiesyfers waarvan ek Maandag gepraat het. Die Verbruikersprysindeks en die inflasiekoers vir Maartmaand is Woensdag aangekondig en inflasie het gestyg van 2,9% tot 3,2%....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.