Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Volg ons altyd die Fed?

    Hierdie week is daar groot rentekoers besluite in die VSA en Suid-Afrika. Ek het al ʼn paar keer gesê ons kan nie sny voor die Amerikaners nie sny nie, maar hoekom is dit so, en volg ons hulle altyd?

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Do we always follow the Fed?

    This week, there are significant interest rate decisions in

    the US and South Africa. I’ve said a few times that we cannot cut before the Americans cut, but why is that, and do we always follow them?

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Ons kredietgradering onveranderd op BB-

    Daar is ʼn paar manier hoe ons sal weet dat die optimisme oor en vertroue in die Regering van Nasionale Eenheid die ekonomie kan laat groei. Een is as investering weer begin toeneem. Nie finansiële investering nie, maar regte kapitaalvorming. Die ander is ons kredietgradering nie meer rommelstatus is nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Our credit rating unchanged at BB-

    There are a few ways in which we will know that the optimism about and trust in the Government of National Unity can grow the economy. One is when investment starts to increase again. Not financial investment, but real capital formation. The other is our credit rating is no longer junk status.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    2 min
  • Inflasie (VSA) en inflasieverwagtinge (SA)

    Met minder as oor ʼn week voor die Monetêre beleidskomitee se volgende repokoers besluit het inflasie in die VSA en inflasieverwagtinge in Suid-Afrika hierdie week die nuus gehaal.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Groei verskille maak saak

    Ek het al ʼn paar keer gesê dat Suid-Afrika ʼn ekonomiese groei-wonderwerk nodig het. Dit is ʼn groeikoers

    van 5% per jaar of meer vir ʼn klomp jare. Dit sal natuurlik baie help om werkloosheid en armoede te verminder, maar mens moet nie onderskat hoe belangrik klein groei verskille oor ʼn lang tydperk is nie. Die kumulatiewe effek tel.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Growth differences matter

    I have said several times that South Africa needs an

    economic growth miracle. This is a growth rate of 5% per year or more for many years. This will of course help a lot to reduce unemployment and poverty, but one should not underestimate how important small growth differences are over a long period of time. The cumulative effect counts.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners