Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Geld gaan oor vertroue

    Ek het net mooi 100 episodes gelede gepraat oor Zimbabwe se nuwe ZiG geldeenheid, of te wel Zimbabwe Goud. Dit is vyf maande later en daar is reeds probleme. Die ZiG is bekendgestel teen 13,50 teenoor die Amerikaanse dollar, dit verhandel nou amptelik teen 14,50, maar op die parallelle mark is die wisselkoers 25ZiG vir ʼn dollar.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Money is about trust

    Just over 100 episodes ago I talked about Zimbabwe's new ZiG currency, or rather Zimbabwe Gold. It's five months later and there are already problems. The ZiG was introduced at 13.50 against the US dollar, it now officially trades at 14.50, but on the parallel market, the exchange rate is 25ZiG to a dollar.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • VSA arbeidsmark lyk nie wat wonders nie, maar dit is goeie nuus vir laer rentekoerse

    Dit is ʼn nuwe week en aan die makro-ekonomiese kant bly die storie inflasie en rentekoerse. Die Amerikaners het Vrydag indiensname en werkloosheidsyfers bekend gemaak, hulle Augustus inflasie data word Woensdag bekend gemaak, en die Europese sentrale bank het ʼn rentekoersbesluit voor.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU

    Sakeskool.

    2 min
  • US non-farm payroll data not great, but that is good news for an interest rate cut

    It is a new week and on the macroeconomic side the story remains inflation and interest rates. The Americans announced employment and unemployment figures on Friday, their August inflation data will be announced on Wednesday, and the European Central Bank has an interest rate decision ahead.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    2 min
  • Die res van die week se ekonomiese nuus

    Na ʼn week vol aanwysers wil ek vandag net opvang met die res van die ekonomiese nuus. Dit sluit in die afskop van die twee-pot stelsel, die President se besoek aan Sjina en die IMF se nuutste verslag oor Suid-Afrika.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskooll.

    2 min
  • The rest of this week's economic news

    After a week full of indicators, today I just want to catch up with the rest of the economic news. This includes the kick-off of the two-pot system, the President's visit to China and the IMF's latest report on South Africa.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners