
Sign up to save your podcasts
Or


Om te sê dat die Regering van Nasionale Eenheid is beter as enige alternatief wat ons kon gehad het sê seker nie veel nie, maar dit is waar dat hulle ʼn groot positiewe impak gehad het op sentiment en vertroue. Verbruiksvertroue en sakevertroue lyk beter en beleidsonsekerheid is minder.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
To say that the Government of National Unity is better than any alternative we could have had is probably not saying much, but it is true that they have had a big positive impact on sentiment and confidence. Consumer confidence and business confidence look better and policy uncertainty is less.
This episode is supported by the NWU Business School.
Ekonome het ʼn belangstelling in sport. Daar is natuurlik die Moneyball aspek, maar gaan dit oor data. Sport genereer data en dit is op baie maniere meer suiwer as regte wêreld ekonomiese data en kan help om ekonomiese vrae te beantwoord.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU
Economists have an interest in sport. There is of course the Moneyball aspect, but it is also about data. Sport generates data and it is in many ways more pure than real world economic data and can help answer economic questions.
This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Mens voel so bietjie teleurgesteld dat die Monetêre Beleidskomitee nie die repo met 50 basispunte gesny het nie, maar net met 25. So wat nou?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
One feels a little disappointed that the Monetary Policy
This episode is supported by the NWU Business School.
As jy gereeld na my podsending luister sal jy weet ek is ten gunste van streng monetêre beleid en simpatiek met die uitdagings wat die Monetêre Beleidskomitee in die gesig staar – dit is moeilik om die neutrale rentekoers reg te kry en inflasie by die teiken te hou – so baie goed is buite hulle beheer. Maar vandag wil ek ʼn beroep op hulle doen om, soos mens in Engels sê, “bold”, te wees vir ekonomiese groei se onthalwe.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
If you listen to my podcast regularly you will know that I
This episode is supported by the NWU Business School.
Die Monetêre Beleidskomitee vergader sedert gister en maak more middag hulle repokoers besluit bekend. Die verwagting is dat hulle die repokoers met 25 basispunte gaan sny. Ek het gedink dit is goed om vinnig te praat oor al die dinge wat hulle oorweeg.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
The Monetary Policy Committee has been meeting since yesterday and will announce their repo rate decision tomorrow afternoon. The expectation is that they will cut the repo rate by 25 basis points. I thought it would be good to talk about all the things they are considering.
This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
From the publisher's feed

18 Listeners

1 Listeners