
Sign up to save your podcasts
Or


Die Mededingingskommissie het onlangs die nuutste weergawe van hulle Essential Food Price Monitoring Report bekend gemaak en waarsku dat voedselpryse te hoog is vir ʼn huishouding wat die minimumloon verdien. Ook dat pryse nie afneem soos wat inflasie en brandstofpryse afneem nie. Hulle sê nou dat kostedruk minder is behoort pryse vinniger te val, maar dit doen nie, en seker voedselbedryf maatskappye maak ʼn stewige wins.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The Competition Commission recently published the latest version of their Essential Food Price Monitoring Report and warns that food prices are too high for a household earning the minimum wage. Also that prices have not decreased as inflation and fuel prices have fallen. They say now that cost pressure is less, prices should fall faster, but they don't, and surely food industry companies make a solid profit.
This episode is supported by the NWU Business School.
Die SABC vra vir ʼn nuwe heffing om die openbare uitsaaiwese te befonds. Dit is ʼn bedrag per huishouding, onafhanklik van enige toestel wat elke huishouding moet betaal. Armlastige huishouding word kwytgeskel en pensionarisse kry afslag.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
The SABC is asking for a new levy to fund public broadcasting. This is an amount per household, independent of any device, that each household must pay. The levy is waived for poor households and pensioners get a discount.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Hierdie week het Cosatu gevra vir 'n inflasie +3% verhoging in die minimum loon volgende jaar. Daar is 'n aantal redes waarom dit baie gevra is.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
This week Cosatu asked for an inflation +3% increase in the minimum wage next year. There a number of reasons why it is a big ask.
This episode is supported by the NWU Business School.
Daar is hierdie week baie gesê oor Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Die Adjunk President het gepraat van 1,5% vir volgende jaar. ʼn JP Morgan ontleder het gepraat van 2% vir twee jaar voordat langtermyn beleggers weer ernstig na Suid-Afrika sal begin kyk. By die regering en groot besighede se vennootskap samesprekings het Discovery se Adrian Gore gepraat van 3% groei. So wat is haalbaar en is daar al tekens daarvan?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
This week, there has been a lot of discussion about South
This episode is supported by the NWU Business School.
Die rand het die afgelope maand heelwat sterker verhandel teen die Amerikaanse dollar. Dit het te doen met dalende rentekoerse in die VSA, Sjinese stimulus en positiwiteit oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte. ʼn Sterker rand help om die koste van ingevoerde produkte, spesifiek brandstof laer te hou en dit help weer om inflasie te verminder. Maar ʼn sterker rand het ook uitdagings.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The rand has traded significantly stronger against the US
This episode is supported by the NWU Business School.
From the publisher's feed

18 Listeners

1 Listeners