Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.
September 02, 2024This week's indicatorsAfter a few quiet weeks, this week has a lot of indicators to watch. There is a purchasing managers' index for August, the third quarter's Business Confidence index and the second quarter's GDP figure.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more3minPlay
August 30, 2024Ons moet versigtig wees oor die deregularing wat ons wil hêIn Suid-Afrika is die regering besig met die grootskaalse besnoeiing van besteding om die staatsfinansies op ʼn meer volhoubare voet te kry. Libertyne droom dat dit die rol van die staat in die ekonomie gaan laat krimp. Wat kan dan skeef loop?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
August 30, 2024We have to be careful about the deregulation we wantIn South Africa, the government is busy with large-scale cuts in spending to get the public finances on a more sustainable footing. Libertarians dream that this will shrink the role of the state in the economy. So what could go wrong?This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
August 29, 2024Brandstofprys verligting en 'n bestedingshupstoot?Daar is nog ʼn hand vol positiewe dinge voor vir die Suid-Afrikaanse ekonomie (behalwe ons ooh vir 'n repokoersverlaging), naamlik ʼn laer brandstofprys, en ʼn moontlik bestedingshupstoot uit die twee-pot stelsel.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
August 29, 2024Fuel price relief and a possible two-pot spending boostThere are a handful of positives for the SouthAfrican economy (aside from our hopes about a repo rate cut), namely a lower fuel price, and a possible spending boost from the two-pot system.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
August 28, 2024Wie het my gevra of ek meer sal betaal om plaaslike werke te beskerm?Invoertariewe is in die nuus, vanaf die veel bespreekte tariewe op hoendervleis tot klere en huishoudelike gebruiksitems in die geval van Shein en Temu. Dit gaan oor die staat se groot planne vir die ekonomie en verbruikers se begrotings wat onder druk is.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa die NWU Sakeskool....more3minPlay
August 28, 2024Who asked me if am willing to pay more to protect local jobs?Import tariffs are in the news, from the much-discussed tariffs on chicken to clothing and household items in the case of Shein and Temu. It is about the government's big plans for the economy and consumers' budgets that are under pressure.This episode is supported by Economic Research Southern Africa the NWU Business School....more3minPlay
August 27, 2024Dit is nie maklik om elektrisiteitspryse te reguleer nieDie Departement van Minerale Hulpbronne en Energie wil die model hersien waarvolgens NERSA elektrisiteitsprysevasstel en baie mense hoop vir laer pryse. Die hersiening is nodig en laer pryse sal vir almal ʼn wen wees, maar daar is ʼn paar dinge om oor te dink.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
August 27, 2024Regulating electricity prices is not easyThe Department of Mineral Resources and Energy wants to review the model by which NERSA sets electricity prices and many people are hoping for lower prices. The review is necessary and lower prices will be a win for everyone, but there are a few things to think about.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
August 26, 2024Goeie nuus vir die vooruitsig van 'n repokoers verlagingDie afgelope week se groot ekonomiese nuus was weereens oor inflasie en rentekoerse. In Suid-Afrika het die verbruikersprys inflasiekoers geval van 5,1% Junie tot 4,6% in Julie. In die VSA is daar sterk tekens dat hulle rentekoerse gaan sny in September.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Navorsing in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.