
Sign up to save your podcasts
Or


Die Minister van Finansies lewer more die mini-begrotingsrede en daar is druk dat die syfers en die storie die optimisme oor die Regering van Nasionale Eenheid moet gestand doen. Die MTBPS gaan oor die drie-jaar rollende begroting en die Minister moet ons laat glo dat hy begrotingstekort en die staatskuld suksesvol kan konsolideer. Daar is al baie sinvolle goed gesê oor hoe sy belastinginkomste lyk, watter druk daar is vir besteding, hoe belangrik sy ekonomiese groei-vooruitskatting is ens. Maar die vraag om te vra of die RNE reg is om moeilike besluite te neem.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The Minister of Finance delivers the mini-budget speech
This episode is supported by the NWU Business School.
Dit is mini-begroting week en daar is vooraf al baie gesê oor die MTBPS of te wel Medium Term Budget Policy Statement. Ek wil vandag eerder praat oor die onlangse Brics+ beraad.
Hierdie episode word ondersteun deur Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
It's mini-budget week and a lot has already been said
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Die IMF het hierdie week hulle World Economic Outlook dokument bekendgestel. Dit is ʼn storie van stadige disinflasie en effens beter groeivooruitsigte. Hulle is ook meer optimisties oor Suid-Afrika.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The IMF launched their World Economic Outlook document this week. It is a story of slow disinflation and slightly better growth prospects. They are also more optimistic about South Africa.
This episode is supported by the NWU Business School.
Statistieke Suid-Afrika het gister Septembermaand se VPI inflasiekoers bekend gemaak en dit was laer as verwag. Inflasie het afgeneem vanaf 4,4% in Augustus tot 3,8% in September.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Statistics South Africa announced September's CPI inflation
This episode is supported by the NWU Business School.
Ons almal hou van ʼn ranglys, van die tennis en rugby tot die ekonomie. Die Wêreldbank se jaarlikse “Doing Business” verslag was een van daardie wat ontleders en beleidmakers ʼn oog op gehou het. Dit was so belangrik dat daar druk was om die data te kook en die ranglys is in 2021 gestop, maar die Wêreldbank het nou ʼn nuwe “Business Ready” verslag bekend gemaak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
We all like a ranking, from the tennis and rugby to the
This episode is supported by the NWU Business School.
From the publisher's feed

18 Listeners

1 Listeners