Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.
September 30, 2024IndicatorsIn the past week, employment statistics and producer price inflation data were released, but interesting things were also happening in China and with the oil prices. Here is a brief summary of what is going on.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
September 27, 2024Wat sê die indiensname stats vir ons?Die tweede kwartaal se indiensname statistieke is gister bekend gemaak en indiensname het kwartaal op kwartaal met 42 000 werkgeleenthede, of te wel 0,4% gegroei. Maar wat sê die syfer vir ons?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
September 27, 2024What do the QES employment stats tell us?The second quarter's employment statistics were released yesterday and employment grew quarter on quarter by 42,000 jobs, or 0.4%. But what does the figure tell us?This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
September 26, 2024Sjinese stimulus maak ook vir ons saakAs jy gewonder het hoe belangrik Sjina is vir die wêreldekonomie en die Suid-Afrikaanse ekonomie was gister se nuus uit Sjina en die reaksie op die JSE ʼn ekonomie-les wat mens nie maklik vergeet nie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
September 26, 2024Chinese stimulus matters for us tooIf you were wondering how important China is to the global economy and the South African economy, yesterday's news from China and the reaction on the JSE was an economics lesson you won’t easily forget.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
September 25, 2024Ons energie-uitdagingsHoewel ons nie meer elke dag beurtkrag het nie, moet mens nie vergeet watter groot uitdaging energievraagstukke vir die Regering van Nasionale Eenheid en die ekonomie is nie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
September 25, 2024Our energy challengesAlthough we no longer have daily load shedding, one shouldnot forget the significant challenge that energy issues still pose for the Government of National Unity and the economy. This episode is supported by the NWU Business School. ...more3minPlay
September 24, 2024Beleidsonsekerheid is laerOm te sê dat die Regering van Nasionale Eenheid is beter as enige alternatief wat ons kon gehad het sê seker nie veel nie, maar dit is waar dat hulle ʼn groot positiewe impak gehad het op sentiment en vertroue. Verbruiksvertroue en sakevertroue lyk beter en beleidsonsekerheid is minder.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
September 24, 2024Policy uncertainty is lowerTo say that the Government of National Unity is better than any alternative we could have had is probably not saying much, but it is true that they have had a big positive impact on sentiment and confidence. Consumer confidence and business confidence look better and policy uncertainty is less.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
September 23, 2024Die ekonomie van sportEkonome het ʼn belangstelling in sport. Daar is natuurlik die Moneyball aspek, maar gaan dit oor data. Sport genereer data en dit is op baie maniere meer suiwer as regte wêreld ekonomiese data en kan help om ekonomiese vrae te beantwoord.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWUSakeskool....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.