Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
November 13, 2024Werkloosheid het afgeneem in die derde kwartaalOntleders hoop dat die ekonomie beter gevaar het in die derde kwartaal, maar ons het nog nie ʼn BBP groeisyfer beskikbaar nie. Vriend en vyand is verras deur die afname in die werkloosheidskoers.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 13, 2024Unemployment decreased in Q3Analysts hope the economy performed better in the third quarter, but we do not yet have a GDP growth figure available. Friend and foe alike were surprised by the decline in the unemployment rate.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
November 12, 2024Die COP beraad is 'n slegte Nash ewewigDie COP29 beraad vind hierdie week plaas en die groot doel is om ʼn sg. New Collective Quantified Goal (NCQG) te stel vir die finansiering van die stappe om klimaatsverandering aan te spreek. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 12, 2024The COP summit is a bad Nash equilibriumThe COP29 summit takes place this week and the main goal is to create a so-called New CollectiveQuantified Goal (NCQG) for financing the initiatives to address climate change.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
November 11, 2024$1400 bn oor 5 jaar help dalk nie soveel soos ons hoop nie!Terwyl almal verlede week nog gewonder het hoe nog ʼn Trump Presidentskap die markte gaan beïnvloed het Sjina nog maatreëls aangekondig om hulle ekonomie te ondersteun.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 11, 2024$1400 bn over 5 years may not help as much as we hoped!While everyone was still wondering last week how another Trump Presidency would affect the markets, China announced more measures to support their economy.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
November 08, 2024Die Fed sny met 25bpsTussen die mini-begroting en Amerikaanse verkiesing voel dit of Suid-Afrikaners se optimisme dalk so bietjie stoom verloor het, maar vandag is daar goeie nuus dat die Amerikaanse Fed het hulle beleidskoers met 25 basispunte gesny het.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 08, 2024The Fed cuts by 25bpsBetween the mini-budget and the US election, it feels likeSouth Africans' optimism may have lost a bit of steam, but today there is good news that the US Fed has cut their policy rate by 25 basis points.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
November 07, 2024Trump is weer die troefkaartTrump is toe weer President, maar moet nie dat dit jou bedruk maak nie. Die antwoord op die vraag oor wat sy tweede rondte vir Suid-Afrika gaan beteken is kortweg: onsekerheid.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 07, 2024Making policy uncertainty againTrump is President again, but don't let that get you down.The answer to the question about what his second round will mean for South Africa is simply: uncertainty.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.