Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
December 02, 2024Nog BTW nulkoerse gaan nie "die armes" help nie.President Ramaphosa het verlede week in die Raad van Provinsies weer gesê dat die regering stel ondersoek in of meer basiese voedselitems ʼn BTW nulkoers moet kry. Dit is vir verskillende redes ʼn fout.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 29, 2024Hoe kan SA 3% groei kry?Gister het ek by ʼn funksie middagete geëet. Die gas lang my was ʼn belasting prokureer wat toe vra, hoekom is ekonome so optimisties dat die Regering van Nasionale Eenheid vinniger ekonomiese groei gaan bewerkstellig? Gewoonlik is die kort antwoord ʼn storie van hervorming wat lei tot investering en dan tot groei, maar dit is die moeite werd om die lang antwoord te gee.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 28, 2024Goeie nuus oor die vervaardigingsektorNog twee aanwysers het hierdie week positiewe nuus oor die ekonomie. ABSA en die Buro se opname onder vervaardigers wys dat sakevertroue in die sektor toegeneem het in die vierde kwartaal en die Reserwebank se leidende aanwyser lyk ook beter.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 27, 2024Dobbel is soos 'n belastingBaie van ons sal, soos die liedjie sê, kan doen met ʼn miljoen. Maar ongelukkig sê die lirieke niks oor harde werk, spaar en beleggings nie. Die hoop vir ʼn meevaller bring ons by die ekonomie van dobbel.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 26, 2024Dit is die gemiddelde werknemer wat die twee-pot spare nodig hetOnttrekkings uit die spaar-pot van die twee-pot pensioenstelsel word genoem as een van die aanwysers van die druk op verbruikers, en ook as ʼn moontlike drywer van verbruiksbesteding. Daar is nog nie ʼn samevatting beskikbaar nie, maar daar is genoeg om ʼn interessante prentjie te skets.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 25, 2024Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie)Oor die afgelope tien jaar het Swart Vrydag-uitverkopings 'n instelling in Suid-Afrika geword. Mense gebruik dit om winskopies te koop en hulself te bederf met alledaagse luukshede. In 2023 het verkope egter teleurgestel, aangesien hoë inflasie en hoë rentekoerse verbruikers onder druk geplaas het. Hierdie jaar lyk die vooruitsigte beter.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 22, 2024Maar dit is toe net 25 bpsDie Monetêre Beleidskomitee het die repokoers toe met net 25 basispunte verlaag. Gelukkig is die Suid-Afrikaanse ekonomie soos ʼn Kalahari boer wat elke 1 en 2 ml reën in die meter tel.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 22, 2024But it turned out to be only 25 bpsThe Monetary Policy Committee lowered the repo rate by just 25 basis points yesterday. Fortunately, the South African economy is like a Kalahari farmer who counts every 1 and 2 ml of rain in the meter.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
November 21, 2024Ek dink daar is 'n goeie saak vir 'n 50 bps verlagingStatistieke Suid-Afrika het gister Oktobermaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak en dit het afgeneem tot 2,8%. As daar ooit ʼn kans was om die repokoers met 50 basispunte te sny is dit vandag.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 21, 2024I think there is a strong case for a 50bps cutStatistics South Africa yesterday released the consumerprice inflation figure for October, which decreased to 2.8%. If ever there was a chance to cut the repo rate by 50 basis points, it is today. This episode is supported by the NWU Business School. ...more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.