Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
November 20, 2024Wat is die groot kragte wat die repokoers bepaal?Ontleders is dit eens dat die Monetêre Beleidskomitee more die repokoers met 25 basispunte gaan verlaag. Die verwagting is nog twee 25 basispunte verminderings vroeg volgende jaar, maar daarna is dinge onseker.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 20, 2024What are the big picture forces influencing the repo rate?Analysts are in agreement that the Monetary Policy Committee will cut the repo rate by 25 basis points tomorrow. The expectation is two more 25 basis point reductions early next year, but after that things are uncertain.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
November 19, 2024Hoe hou ons spoor van hervorming?Een van die redes vir S&P se positiewe vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgradering is dat hulle dink die Regering van Nasionale Eenheid kan hervorming deurvoer wat ekonomie groei sal verhoog. Dit is dinge soos die skep van ʼn elektrisiteitsmark en implementering van die vragvervoer en logistiek meesterplan. Maar as mens die koerant lees klink die proses baie keer soos twee tree vorentoe en een tree terug. Hoe hou mens spoor van of daar vordering is, of nie?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 19, 2024How do we keep track of reform?One of the reasons for S&P's positive outlook for SouthAfrica's credit rating is that they think the Government of National Unity can implement reform that will increase economic growth. These are things like the creation of an electricity market and the implementation of the freight transport and logistics master plan. But when you read the newspaper, the process often sounds like two steps forward and one step back. How does one keep track of whether there is progress or not?This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
November 18, 2024Goeie nuus van S&PDie kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. Dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more3minPlay
November 18, 2024Good news from S&POn Friday, the credit rating agency S&P adjusted theoutlook for South Africa's rating from stable to positive. It is not yet an upgrade, but a movement in that direction. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
November 15, 2024Trump, die rand, inflasie, en die repoAs jy die laaste week die markte dopgehou het is dit duidelik dat die impak van die verkiesing van President Trump nog in die rand-dollar wisselkoers en die JSE sit. Die depresiasie gaan oor ʼn sterker dollar en die vraag is wat dit beteken vir ons brandstofprys, inflasie- en rentekoerse.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 15, 2024Trump, the rand, inflation, and the repoIf you have watched the markets in the last week, it isclear that the impact of the election of President Trump is still in the rand-dollar exchange rate and the JSE. The depreciation is about a stronger dollar and the question is what this means for our fuel price, inflation and interest rates.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
November 14, 2024Huiswerkers onder drukSaam met gister se arbeidsmagopname data het Statistieke Suid-Afrika die kollig geplaas op die huiswerkers. Ongeveer 1,1 miljoen Suid-Afrikaners is in privaat huishoudings indiensgeneem en van hulle is 854 000 huiswerkers wat skoonmaak, kook, en kinders of bejaardes versorg. Dit is ʼn groep wat besonder kwesbaar is vir ʼn afswaai van die ekonomie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
November 14, 2024Domestic workers under pressureTogether with yesterday's labour force survey data,Statistics South Africa put the spotlight on the domestic workers. Approximately 1.1 million South Africans are employed in private households and of these 854 000 are domestic workers who clean, cook, and care for children or the elderly. This is a group that is particularly vulnerable to a downturn in the economy.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.