Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
September 17, 2024Volg ons altyd die Fed?Hierdie week is daar groot rentekoers besluite in die VSA en Suid-Afrika. Ek het al ʼn paar keer gesê ons kan nie sny voor die Amerikaners nie sny nie, maar hoekom is dit so, en volg ons hulle altyd?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
September 17, 2024Do we always follow the Fed?This week, there are significant interest rate decisions inthe US and South Africa. I’ve said a few times that we cannot cut before the Americans cut, but why is that, and do we always follow them?This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
September 16, 2024Ons kredietgradering onveranderd op BB-Daar is ʼn paar manier hoe ons sal weet dat die optimisme oor en vertroue in die Regering van Nasionale Eenheid die ekonomie kan laat groei. Een is as investering weer begin toeneem. Nie finansiële investering nie, maar regte kapitaalvorming. Die ander is ons kredietgradering nie meer rommelstatus is nie.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more2minPlay
September 16, 2024Our credit rating unchanged at BB-There are a few ways in which we will know that the optimism about and trust in the Government of National Unity can grow the economy. One is when investment starts to increase again. Not financial investment, but real capital formation. The other is our credit rating is no longer junk status.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
September 13, 2024Inflasie (VSA) en inflasieverwagtinge (SA)Met minder as oor ʼn week voor die Monetêre beleidskomitee se volgende repokoers besluit het inflasie in die VSA en inflasieverwagtinge in Suid-Afrika hierdie week die nuus gehaal.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
September 13, 2024Inflation (US) and inflation expectation (SA)With less than a week to go before the Monetary Policy Committee's next repo rate decision, inflation in the US and inflation expectations in South Africa made the headlines this week.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
September 12, 2024Julie maand se vervaardigingsproduksie data is 'n goeie verrassingOns klomp wat die ekonomiese aanwysers dophou, hou asem op vir goeie nuus uit die derde kwartaal en ek is bly om te sê dat die Juliemaand vervaardigingsyfers beter as verwag ingekom het.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
September 12, 2024July's manufacturing output data is a good surpriseThose of us who watch the economic indicators are holding our breath for good news from the third quarter and I am happy to say that the July manufacturing figures came in better than expected.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
September 11, 2024Groei verskille maak saakEk het al ʼn paar keer gesê dat Suid-Afrika ʼn ekonomiese groei-wonderwerk nodig het. Dit is ʼn groeikoersvan 5% per jaar of meer vir ʼn klomp jare. Dit sal natuurlik baie help om werkloosheid en armoede te verminder, maar mens moet nie onderskat hoe belangrik klein groei verskille oor ʼn lang tydperk is nie. Die kumulatiewe effek tel.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool....more3minPlay
September 11, 2024Growth differences matterI have said several times that South Africa needs aneconomic growth miracle. This is a growth rate of 5% per year or more for many years. This will of course help a lot to reduce unemployment and poverty, but one should not underestimate how important small growth differences are over a long period of time. The cumulative effect counts.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.