Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
March 06, 2024Ons is in 'n lae-groei lokvalDie vierde kwartaal van 2023 se BBP en ekonomiese groei syfers is gister bekend gemaak. Die ekonomie het met net 0,1% gegroei. Daar was dus nie ʼn resessie aan die einde van verlede jaar nie, maar ʼn groeikoers van 0,6% vir die hele jaar is heeltemal te laag.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. ...more3minPlay
March 06, 2024We are in a low-growth trapThe fourth quarter of 2023's GDP and economic growth figures were announced yesterday. The economy grew by just 0.1%. That means we narrowly missed falling into a recession at the end of last year, but a growth rate of 0.6% for the whole year is far too low.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School....more3minPlay
March 05, 2024Jy is wat jy kan bekostig om te eetGister was wêreld-obesiteitsdag en kundiges in die velde van gesondheid en voeding het ons opnuut bewus gemaak van die gevare en koste van obesiteit vir individue en die gemeenskap. Maar moet nie ʼn fout maak nie, ekonome het ook iets hieroor te sê.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. ...more2minPlay
March 05, 2024You are what you can afford to eatYesterday was World Obesity Day and experts in the fields of health and nutrition made us aware of the dangers and costs of obesity for individuals and society. But make no mistake, economists also have something to say about this.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
March 04, 2024Wat wys die aanwysers?Verlede week is daar ʼn hand vol aanwysers bekend gemaak waarop mens ʼn oog moet hou. Dit sluit in Absa en die Buro se Aankopebestuurdersindeks, asook nuwe voertuigverkope in Februarie. Daar was ook handelsbalanssyfers en kredietverlening aan die privaatsektor.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. ...more3minPlay
March 04, 2024What do the indicators show?Last week, a handful of indicators were announced that one should keep an eye on. This includes Absa and the Bureau's Purchasing Managers' Index, as well as new vehicle sales in February. There were also trade balance figures and private sector credit extension.This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
March 01, 2024PPI inflasie is effens hoërStatistieke Suid-Afrika het gister Januarie maand se produksieprysindekssyfer bekend gemaak. Produsenteprysinflasie het gestyg vanaf 4% in Desember tot 4,7% in Januarie. Die PPI mandjie en gewigte is aangepas vir finale en intermediêre vervaardigde produkte.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. ...more3minPlay
March 01, 2024PPI inflation slightly higherYesterday, Statistics South Africa released January's production price index figure. Producer price inflation rose from 4% in December to 4.7% in January. The PPI basket and weights were adjusted for final and intermediate manufactured products.This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
February 29, 2024Moenie sommer die teikenband verander nieTussen deur al die besonderhede van die Begroting het die Tesourie se Makro-ekonomiese Beleidsoorsig verlede week laat val dat hulle daarna kyk om Suid-Afrika se inflasiemikpunt in lyn te bring met die van ons eweknieë en handelsvennote. Val dit in die kategorie van goeie idee, maar swak plan?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. ...more3minPlay
February 29, 2024Don't change the target bandAmongst all the details of the Budget, the Treasury's Macroeconomic Policy Review mentioned last week that they are looking at aligning South Africa's inflation target with that of our peers and trading partners. Does this fall into the category of good idea but bad plan?This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.