Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • The SA economy in 2023 and prospects for 2024

    This week I conclude the year's podcasts with a brief overview of the themes I have talked about a lot and what one can expect in 2024. Today is about the South African economy.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Die SA ekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024

    Ek sluit hierdie week die jaar se podsendings af met ʼn kort oorsig oor die temas waaroor ek baie gepraat het en wat mens kan verwag in 2024. Vandag gaan oor die Suid-Afrikaanse ekonomie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Die wêreldekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024

    Ek sluit hierdie week die jaar se podsendings af met ʼn kort oorsig oor die temas waaroor ek baie gepraat het en wat mens kan verwag in 2024. Eerste is die internasionale ekonomie en die kragte wat wêreldmarkte beïnvloed.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • The world economy in 2023 and prospects for 2024

    This week I conclude the year's podcasts with a brief overview of the themes I have talked about a lot and what one can expect in 2024. First is the international economy and the forces that influence world markets.

    This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Sosiale besteding en armoede

    Om armoede te verlig is een van die belangrikste doelwitte van ekonomiese ontwikkeling. Dit gaan oor ekonomiese groei, werkgeleenthede en inkomste, maar dit is nie al nie, want Sen praat van “capabilities”, met ander woorde, die ontwikkeling van mense se vermoëns. Openbare dienste speel ʼn belangrike rol.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Social spending and poverty

    Alleviating poverty is one of the most important goals of economic development. It is about economic growth, job opportunities and income, but that is not all, because Sen talks about developing people's abilities. Public services play an important role.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own,

    3 min
  • Te groot om te vou?

    Die krisis by Transnet en die hawens kos die ekonomie na raming R1 miljard per dag. Die Tesourie het verlede Vrydag ʼn reddingsboei na Transnet se kant toe gegooi in die vorm van ʼn leningswaarborg maar gesê dit kom saam met streng voorwaardes. Wat sê ekonomiese teorie oor die situasie?

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Too big to fail?

    The crisis at Transnet and the ports is estimated to cost the economy R1 billion per day. The Treasury threw a lifeline to Transnet last Friday in the form of a loan guarantee but said it came with strict conditions. What does economic theory say about the situation?

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Die ekonomie het ingekrimp in die derde kwartaal

    Dit lyk of die veerkragtigheid van die ekonomie ʼn einde bereik het in die derde kwartaal. Die Bruto Binnelandse Produk het ingekrimp met 0,2% en die vraag- en aanbodkant van die ekonomie swaar kry.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • The economy contracted in the third quarter

    The resilience of the economy seems to have come to an end in the third quarter. The Gross Domestic Product shrank by 0.2% and the supply and demand side of the economy was struggling.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners