Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
October 10, 2023Die 2023 Nobelprys vir Ekonomie gaan aanDie 2023 wenner van die Nobelprys vir Ekonomie is gister aangekondig en die eer gaan aan die Harvard professor Claudia Goldin. Sy is ʼn kenner van ekonomiese geskiedenis en word vereervir haar werk oor die rol van vroue in die arbeidsmark.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
October 10, 2023The 2023 Economics Nobel prize goes toThe 2023 winner of the Nobel Prize for Economics was announced yesterday and the honor goes to the Harvard professor Claudia Goldin. She is an expert in economic history and is honoured for her work on the role of women in the labour market.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
October 09, 2023In hierdie week se ekonomie(se) nuusHierdie week se ekonomiese nuus beloof om interessant te wees. In die ligter nuus word die 2023 Nobelprys vir Ekonomie aangekondig. In die swaarder nuus gaan dit waarskynlik ʼn rowwe week wees vir die rand.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
October 09, 2023In this week's economic(s) newsThis week's economic news promises to be interesting. In lighter news, the 2023 Nobel Prize winners for Economics will be announced. In the more serious news, it will probably be a rough week for the rand.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
October 06, 2023Die rand en die markteDie rand-dollar wisselkoers het hierdie jaar al 13% verswak en verhandel die afgelope week bo die vlak van R19 per dollar. Wat is aan die gang?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
October 06, 2023The rand and the marketsThe rand-dollar exchange rate has already weakened by 13% this year and traded above the level of R19 per dollar in the past week. What's going on?This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
October 05, 2023Wat het dit met die prys van eiers te doen?Gister kry ek ʼn WhatsApp foto gekry van ʼn pak van 60 eiers op ʼn rak vir R239,99. As R4 ʼn eier duur klink, doen gerus ʼn aanlyn soektog en jy kom vinnig agter dat jou naaste kruidenierswinkel se voorraad beperk is. Maar voordat jy sê dit klink soos uitbuiting, dink daaraan as vraag en aanbod in aksie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
October 05, 2023What's the price of eggs got to do with it?Yesterday I received a WhatsApp photo of a pack of 60 eggs on a shelf for R239,99. If R4 an egg sounds expensive, feel free to do an online search and you will quickly find out that your nearest grocery store's stock is limited. But before you say this sounds like exploitation, think of it as supply and demand in action.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
October 04, 2023Aankopebestuurdersindeks en Naamsa syfersDaar is die afgelope maand of twee aanwysers wat mens bietjie laat moed skep vir die ekonomie, maar Septembermaand se aankopebestuurdersindeks en nuwe voertuigverkopesyfers wys dat die vraagkant van die ekonomie swaar kry.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
October 04, 2023PMI and Naamsa dataThere have been indicators in the last month or two that give me some hope for a recovery of the economy, but September's purchasing managers' index and new vehicle sales figures show that the demand side of the economy is struggling.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.