Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Fase-4 en 6 is rof, maar wat van die groter plan om beurtkrag te beeindig?

    Daar is niks soos ʼn naweek van fase-6 beurtkrag om almal weer wakker te skud oor die probleme by Eskom nie. Mens vergeet gou onder hoeveel druk die stelsel is en jou aandag word verdeel deur die ander krisisse by Transnet en die hawens. Die harde realiteit is dat gebrekkige elektrisiteitsvoorsiening een van die grootste uitdagings is wat die ekonomie in die gesig staar.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Stage 4 and 6 is bad, but what about the bigger plan to end load-shedding?

    There is nothing like a weekend of stage-6 load-shedding to wake everyone up again about the problems at Eskom. You soon forget how much pressure the system is under and your attention is divided by the other crises at Transnet and the ports. The harsh reality is that inadequate electricity supply is one of the biggest challenges facing the economy.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own,

    3 min
  • Tyd is 'n skaars hulpbron

    Ek sê vir my studente dat die studie van Ekonomie gaan oor hoe skaars hulpbronne die beste gebruik word. Ons almal se skaarste hulpbron is sekerlik tyd, maar hoe gebruik ons dit? Opnames hieroor gee interessante antwoorde.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Time is a scarce resource

    I tell my students that the study of Economics is about how scarce resources are best used. Time is certainly our scarcest resource, but how do we use it? Surveys on this give interesting answers.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Die repokoers bly onveranderd (ek is 'n bietjie verlig)

    Die Monetêre Beleidskomitee het ʼn moeilike werk. Hulle moet die ekonomie vorentoe bestuur, maar hulle moet in die truspieëltjie kyk. Die terugkyk is na inflasie wat in Augustus, September en Oktober gestyg het vanaf tot 4,7% tot weer by 5,9%. Gelukkig het hulle verby dit gekyk na die faktore wat volgende jaar inflasie gaan laat afneem en besluit om die repokoers onveranderd te laat.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • The repo rate stays unchanged (I am a bit relieved!)

    The Monetary Policy Committee has a difficult job. They have to drive the economy forward, but they have to do it while looking in the rearview mirror. That look back is at inflation which rose in August, September and October from 4.7% to 5.9%. Fortunately, they looked beyond these numbers at the factors that will reduce inflation next year and decided to leave the repo rate unchanged.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Sakevertroue is laer

    RMB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks vir die vierde kwartaal is gister bekend gemaak en dit is nog twee punte laer as in die derde kwartaal.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • Business confidence is lower

    RMB and the Bureau of Economic Research's Business Confidence Index for the fourth quarter was released yesterday and it came in two points lower than in the third quarter.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners