Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
September 27, 2023Who still remembers the NDP?One refrain among the economics commentariat is that reform is needed that can accelerate economic growth. Yesterday, a ghost from the past returned when the National Planning Commission published their overview of progress with the National Development Plan.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
September 27, 2023Wie onthou nog die NOP?Een refrein onder ons klomp wat kommentaar lewer oor die ekonomie is dat hervorming nodig is wat ekonomiese groei kan versnel. Gister het ʼn spook uit die verlede opgeduik toedie National Planning Commission hulle oorsig gepubliseer het oor vordering met die Nasionale Ontwikkelingsplan.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
September 26, 2023Die olieprys, wisselkoers, en die brandstofprysEen van die risiko’s vir Suid-Afrika inflasievooruitsigte is die olieprys en rand-dollar wisselkoers. Hoe bekommerd moet ons wees?Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
September 26, 2023The oil price, exchange rate, and fuel priceOne of the risks to South Africa's inflation outlook is the oil price and rand-dollar exchange rate. How concerned should we be?This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
September 22, 2023Die hoog-vir-langer storie van die repokoersDie Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het gister die repokoers onveranderd gelaat op 8,25%. Dit is interessant om die verklaring mooi deur te lees.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 22, 2023The high-for-longer story of the repo rateYesterday the Reserve Bank's Monetary Policy Committee left the repo rate unchanged at 8.25%. It is interesting to read the statement carefully.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 21, 2023Augustus se inflasiesyferAugustusmaand se inflasiesyfer is gister bekend gemaak. Dit het effens gestyg vanaf 4,7% in Juliemaand tot 4,8% in Augustus. Hier is wat dit beteken vir vanmiddag se repokoersbesluit.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 21, 2023August inflation figuresAugust's inflation figure was announced yesterday. It rose slightly from 4.7% in July to 4.8% in August. Here is what it means for the repo rate decision.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 20, 2023Die repo, die uitsetgaping en ander interessante dingeTerwyl ons wag vir vanoggend se inflasiesyfer en hart vashou oor die olieprys net onder $100 per vat wil ek graag vinnig praat oor al die ander oorwegings rondom more se repokoersbesluit. Die basiese storie is dat die repokoers word gebruik om inflasie te beveg, maar ekonome het ook ander dinge ingedagte.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
September 20, 2023The repo, the output gap and other interesting thingsWhile we wait for this morning's inflation figure and hold our hearts over the oil price just below $100 per barrel I would like to quickly talk about all the other considerations surrounding tomorrow's repo rate decision. The basic story is that the repo rate is used to fight inflation, but economists also have other things on their minds.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.