Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
September 12, 2023Inflasieverwagtinge in die derde kwartaalInflasiesyfers is weer op ontleders se radar. Die hoë olieprys en swak rand het reeds gelei tot ʼn skerp brandstofprysverhoging. Volgende Woensdag word Augustusmaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak saam met die Monetêre Beleidskomitee se vergadering Woensdag en Donderdag. Die derde kwartaal se inflasieverwagtinge syfer is gister bekend gemaak.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 12, 2023Q3 inflation expectationsInflation figures are back on analysts' radar. The high oil price and weak rand have already led to a sharp fuel price increase. Next Wednesday, August's consumer price inflation figure will be announced together with the Monetary Policy Committee's meeting on Wednesday and Thursday. The third quarter's inflation expectations figure was announced yesterday.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 11, 2023Ekonomiese aspekte van die Rugby Wêreldbeker toernooiDie Rugby Wêreldbeker toernooi is aan die gang en my tweede gedagte, naas ek hoop die Bokke haal dit weer deur, is wat is die ekonomiese aspekte van die toernooi?Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 11, 2023Economic aspects of the Rugby World Cup tournamentThe Rugby World Cup tournament is underway and my second thought, after, I hope the Boks make it through again, is what are the economic aspects of the tournament?This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 08, 2023Aanwyser: VerbruikersvertroueDie klein bietjies goeie nuus duur voort en gister in die vorm van FNB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se verbruikersvertroue-indeks vir die derde kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 08, 2023Indicator: Consumer confidenceThe tiny bits of good news continue. Yesterday it was in the form of FNB and the Bureau of Economic Research's consumer confidence index for the third quarter.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 07, 2023Aanwysers: Sakevertroue en S&P Global se aankopebestuurdersindeksEk het so positiewe reaksie gekry op gister se klein dosis positiewe nuus dat ek bly is om nog te kan deel. Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks is gister bekend gemaak en het effens verbeter in die derde kwartaal. S&P Global se aankopebestuurders-indeks het ook verbeter.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 07, 2023Indicators: Business confidence and S&P Global's PMII got such a positive response to yesterday's small dose of good news that I'm happy to be able to share more. Rand Merchant Bank and the Bureau of Economic Research's Business Confidence Index was released yesterday and improved slightly in the third quarter. S&P Global's Purchasing Managers' Index also improved.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 06, 20230,6% groei is 'n klein dosis goeie nuusDie bruto binnelandse produk het in die tweede kwartaal gegroei met 'n effens beter as verwagte 0,6%. Dit is 'n verhaal van die aanbodkant en die vraagkant van die ekonomie.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
September 06, 20230.6% growth is a small dose of good newsThe gross domestic product grew in the second quarter with aslightly better-than-expected 0.6%. It is a story of the supply side and the demand side of the economy.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.