Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
September 11, 2023Ekonomiese aspekte van die Rugby Wêreldbeker toernooiDie Rugby Wêreldbeker toernooi is aan die gang en my tweede gedagte, naas ek hoop die Bokke haal dit weer deur, is wat is die ekonomiese aspekte van die toernooi?Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 11, 2023Economic aspects of the Rugby World Cup tournamentThe Rugby World Cup tournament is underway and my second thought, after, I hope the Boks make it through again, is what are the economic aspects of the tournament?This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 08, 2023Aanwyser: VerbruikersvertroueDie klein bietjies goeie nuus duur voort en gister in die vorm van FNB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se verbruikersvertroue-indeks vir die derde kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 08, 2023Indicator: Consumer confidenceThe tiny bits of good news continue. Yesterday it was in the form of FNB and the Bureau of Economic Research's consumer confidence index for the third quarter.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 07, 2023Aanwysers: Sakevertroue en S&P Global se aankopebestuurdersindeksEk het so positiewe reaksie gekry op gister se klein dosis positiewe nuus dat ek bly is om nog te kan deel. Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks is gister bekend gemaak en het effens verbeter in die derde kwartaal. S&P Global se aankopebestuurders-indeks het ook verbeter.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
September 07, 2023Indicators: Business confidence and S&P Global's PMII got such a positive response to yesterday's small dose of good news that I'm happy to be able to share more. Rand Merchant Bank and the Bureau of Economic Research's Business Confidence Index was released yesterday and improved slightly in the third quarter. S&P Global's Purchasing Managers' Index also improved.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
September 06, 20230,6% groei is 'n klein dosis goeie nuusDie bruto binnelandse produk het in die tweede kwartaal gegroei met 'n effens beter as verwagte 0,6%. Dit is 'n verhaal van die aanbodkant en die vraagkant van die ekonomie.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
September 06, 20230.6% growth is a small dose of good newsThe gross domestic product grew in the second quarter with aslightly better-than-expected 0.6%. It is a story of the supply side and the demand side of the economy.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
September 05, 2023Daar gaan binnekort moeilike besluite geneem moet wordDaar was die afgelope naweek effens paniekerige verslagdoening oor die stand van die regering se finansies. Die Sunday Times het gesê die geld is nou op. ʼn Beter verduideliking is om te sê dat die regering heelwat meer sal moet leen as waarvoor hulle begroot het, maar wat beteken dit vir ons almal?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
September 05, 2023Tough decisions will have to be made soonThere was slightly panicked reporting about the government's finances this past weekend. The Sunday Times said the money had now run out. A better explanation is to say that the government will have to borrow a lot more than they budgeted for, but what does that mean for all of us?This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.