Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
August 28, 2023Nog vasbyt is nodigDie afgelope naweek het die wêreld se sentrale bankiers en top ekonome bymekaar gekom by die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in Wyoming. Die onderwerp was natuurlik inflasie en rentekoerse maar dit is onseker wat monetêre beleid inhou vir ons ouens met huisverbande. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 28, 2023More "vasbyt"requiredThis past weekend, the world's central bankers and top economists gathered at the Jackson Hole Economic Symposium in Wyoming. The topic was inflation and interest rates but it is uncertain what monetary policy in headed for us guys with home loans.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 25, 2023Die ekonomie en die omgewingEk het besluit om nie nog iets te sê oor die Brics beraad nie en wil vandag eerder praat oor die ekonomie en die omgewing. By die beraad is daar gesê dat Afrika se klimaatkeuses gerespekteer moet word, maar daar lande wat innoverende planne maak. Gabon het onlangs ʼn ooreenkoms gesluit wat staatskuld ruil vir omgewingsbewaring.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
August 25, 2023The economy and the environmentI decided not to say anything more about the Brics summit and instead want to talk about the economy and the environment today. At the summit, it was said that Africa's climate choices must be respected, but there are countries that are making innovative plans. Gabon recently signed an agreement that swaps government debt for environmental conservation.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
August 24, 2023Goeie nuus oor inflasieJuliemaand se verbruikersprysinflasiesyfer is bekend en dit is goeie nuus. Die inflasiekoers het afgeneem vannag 5,4% in Junie tot 4,7% in Julie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 24, 2023Good news about inflationJuly's consumer price inflation figure is out and it's good news. The inflation rate decreased from 5.4% in June to 4.7% in July.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 23, 2023Hoe bekommerd moet ons wees oor nog voedselprysinflasie?Juliemaand se verbruikersprysinflasiesyfer word later vandag bekend gemaak en ekonome verwag dat dit verder gaan daal. Een risiko waaroor almal bekommerd is, is voedselpryse.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 23, 2023How worried should we be about more food price inflation?July's consumer price inflation figure will be released later today and economists expect it to fall further. One risk that everyone is concerned about is food prices.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 22, 2023Die Brics beraad gaan oor die ekonomie, maar op 'n ander manier as wat ons dinkEkonome is dit eens dat die Brics beraad dalk klink of dit oor die ekonomie gaan, maar eintlik gaan dit oor politiek. Hier is ook my 2 sent.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 22, 2023The Brics summit is about the economy, but in a different way than we thinkEconomists agree that the Brics summit may sound like it is about the economy, but it is actually about politics. Here's my 2 cents too.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.