Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Aankopebestuurdersindeks en Naamsa syfers

    Daar is die afgelope maand of twee aanwysers wat mens bietjie laat moed skep vir die ekonomie, maar Septembermaand se aankopebestuurdersindeks en nuwe voertuigverkopesyfers wys dat die vraagkant van die ekonomie swaar kry.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • PMI and Naamsa data

    There have been indicators in the last month or two that give me some hope for a recovery of the economy, but September's purchasing managers' index and new vehicle sales figures show that the demand side of the economy is struggling.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Beleidsonsekerheid is effens minder

    Die NWU Sakeskool het Vrydag die nuutste beleidsonsekerheidsindekssyfer bekend gemaak. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Hoewel

    die indeks nog diep in negatiewe terrein is, het dit effens afgeneem vanaf 76,2 punte in die tweede kwartaal tot 71,8 punte in die derde kwartaal.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Policy uncertainty is slightly lower

    The NWU Business School published the latest policy uncertainty index figure on Friday. Policy uncertainty is when there is uncertainty about government policy or its consequences. Although the index is still deep in negative territory, it

    decreased slightly from 76.2 points in the second quarter to 71.8 points in the third quarter.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Augustus se PPI syfer

    Die onlangse verbruikersprys inflasiesyfer was effens hoër, maar Augustusmaand se produksieprys inflasiekoers wat verlede week aangekondig is, het gestyg vanaf 2,7% na 4,3%. Maand-op-maand het die PPI met 1% toegeneem in Augustus.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • August PPI number

    The consumer price inflation figure was slightly higher in August, but the producer price inflation rate announced last week rose from 2.7% to 4.3%. Month-on-month, the PPI increased by 1% in August.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Hoe dinge lyk wanneer dit swaar gaan
    Ons weet dat dit ekonomiese groei is gedemp en die werkloosheidskoers is hoog. Ten spyte van beurtkrag en al die ander uitdagings wat huishoudings en firmas in die gesig
    staar is daar nog ʼn bietjie lewe oor in die ekonomie. Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die tweede kwartaal se opname van indiensname bekend gemaak. Dit gee ons nog ʼn prentjie van hoe dinge lyk wanneer dit swaar gaan.
    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings is my eie.
    3 min
  • How things look when the going is tough

    We know that the economic growth rate is low and the unemployment rate is high. Despite load shedding and

    all the other challenges facing households and firms, there is still some life left in the economy. Yesterday, Statistics South Africa announced the results of the second quarter's Quarterly Employment Survey. This gives us another picture of how things look when the going gets tough.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Goeie nuus - die ekonomie groei ('n bietjie)

    Of jy die feit dat die ekonomie net-net kop bo water hou veerkragtigheid, of ʼn gelukskoot, wil noem maak nie saak nie. Op die oomblik lyk dit of ons nie hierdie jaar ʼn resessie gaan beleef nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Good news - the economy is growing (a little bit)

    Whether you want to call the fact that the economy is barely afloat resilience or a stroke of luck, doesn't matter. At the moment it looks like we will not experience a recession this year.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners