Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
August 22, 2023Die Brics beraad gaan oor die ekonomie, maar op 'n ander manier as wat ons dinkEkonome is dit eens dat die Brics beraad dalk klink of dit oor die ekonomie gaan, maar eintlik gaan dit oor politiek. Hier is ook my 2 sent.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 22, 2023The Brics summit is about the economy, but in a different way than we thinkEconomists agree that the Brics summit may sound like it is about the economy, but it is actually about politics. Here's my 2 cents too.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 21, 2023Die politieke ekonomie van die Veelparty HandvesHierdie week se ekonomiese nuus gaan oorheers word deur die Brics beraad. As mens dink aan die uitdagings wat ons in die gesig staar wonder ek hoeveel van hulle deur die Brics lande opgelos kan word. Dus wil ek eerder iets sê oor verlede week se groot saamtrek van sewe opposisie partye en die Veelpartyhandves virSuid-Afrika.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 21, 2023The political economy of the Multiparty CharterThis week's Brics summit will dominate economic news. When you think about the challenges we face, I wonder how many of them can be solved by the Brics countries. So I would rather say something about last week's big summit of seven opposition parties and the Multiparty Charter for South Africa.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
August 18, 2023Die impak van 'n ekonomiese krisis (Sri Lanka weergawe)In Suid-Afrika praat ons maklik van ʼn ekonomiese krisis, maar wat gebeur wanneer ʼn land nie meer buitelandse skuld kan terugbetaal nie en inflasie bo 70% draai? In Sri Lanka kry jy nie meer poeiermelk vir jou tee nie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
August 18, 2023The impact of an economic crisis (Sri Lankan edition)In South Africa we easily talk about an economic crisis, but what happens when a country can no longer repay foreign debt and inflation runs above 70%? In Sri Lanka you no longer get powdered milk for your tea.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 17, 2023Township malls en spaza-winkelsDie Covid-19 pandemie en onlangse voedselprysinflasie het gevolge ingehou vir verbruikers en kleinhandel kruideniers en die afgelope week was daar interessante berigte oor die malls in die townships en oor spazawinkels wat ek graag wil deel.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 17, 2023Township malls and spaza shopsThe Covid-19 pandemic and recent food price inflation has had consequences for consumers and retail grocers and in the past week there have been interesting reports about the malls in the townships and about spaza shops that I would like to share.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 16, 2023Die werkloosheidskoers is laer (niemand is seker hoekom nie)Statistieke Suid-Afrika het gister die tweede kwartaal se arbeidsmag opname data bekend gemaak en dit het ʼn bietjie goeie nuus in gehad. Die amptelike werkloosheidskoers het met 0,3 persentasiepunte afgeneem vanaf 32,9% in die eerste kwartaal tot 32,6%.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 16, 2023The Q2 unemployment rate is lower (not sure how that happened)Statistics South Africa released the second quarter's labour force survey data yesterday and there was some good news. The official unemployment rate decreased by 0.3 percentage points from 32.9% in the first quarter to 32.6%.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.