Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
August 07, 2023Groei vir werkskeppingDie Wes-Kaapse regering het verlede week ʼn groeiplan bekend gemaak wat daarop gemik is om die provinsiale ekonomie met 4 tot 6% te laat groei en 600 000 nuwe werksgeleenthede te skep teen 2035. Ekonomiese geografie is nog altyd vir my interessant en ek het gewonder watter aanbevelings ek kan maak uit die akademiese literatuur.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 07, 2023Growth for jobsThe Western Cape government announced a growth plan last week which aims to grow the provincial economy by 4 to 6% and create 600 000 new jobs by 2035. Economic geography has always interested me and I wondered what recommendations I can make from the academic literature.This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 04, 2023Wat gaan aan met die rand?Na ʼn goeie lopie die afgelope maand of wat het die rand-dollar wisselkoers oor die laaste drie dae weer verswak. Ek het toe my een kontak in valuta-verhandeling gevra wat aangaan. Dit het toe niks te doen met Julius Malema en Elon Musk nie, maar wel met sentiment oor ekonomiese groei in Sjina.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
August 04, 2023What is going on with the rand?After a good run over the past month or so, the rand-dollar exchange rate has weakened again over the last three days. I then asked my one contact in forex trading what is going on. Apparently, it has nothing to do with Julius Malema or Elon Musk, but it is all related to sentiment about economic growth in China.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
August 03, 2023Aanwysers: Aankopebestuurdersindeks en voertuigverkopeHierdie is ʼn lekker week vir aanwysers en vandag wil ek vinnig vertel hoe ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope in Juliemaand gelyk het.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 03, 2023Indicators: PMI and vehicle salesThis is a good week for indicators and today I want to quickly tell you how ABSA and the Bureau of Economic Research's purchasing managers' index and Naamsa's vehicle sales looked in July.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 02, 2023Aanwysers: Handel en kredietHierdie week se ekonomiese aanwysers skets ʼn prentjie van hoe dit met die ekonomie gegaan het in Juniemaand. Daar was ʼn verrassende tekort op die handelsbalans, kredietverlening het verder verlangsaam en ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer in Julie.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 02, 2023Indicators: Trade and creditThis week's economic indicators paint a picture of how the economy fared in June. There was a surprising deficit on the trade balance, credit extension slowed further and ABSA and the Bureau of Economic Research's Purchasing Managers' Index was slightly lower in July.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are our own....more3minPlay
August 01, 2023Hoekom 'n koolstofbelasting kan werkJuliemaand was die warmste maand op rekord. Die internasionale nuus het verslag gedoen oor hittegolwe en veldbrande in die noordelike halfrond. Hoof van die VN Antonio Guterres het gesê dat aardverwarming nou oorgaan in die aarde wat kook. Ek is nie ʼn omgewingskundige nie, maar wil argumenteer dat die probleem en die oplossing lê in die ekonomie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 01, 2023Why carbon taxes can workThe month of July was the hottest month on record. The international news reported on heat waves and wildfires in the northern hemisphere. Head of the UN Antonio Guterres said that global warming is now turning into the earth boiling. I am not an environmentalist, but want to argue that the problem and the solution lie in economics.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.