Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
August 08, 2023So wat sê die Big Mac-indeks oor die rand?The Economist tydskrif se Big Mac-indeks was gister oral in die nuus. Dit wys dat die rand 49,7% ondergewaardeer is teen die dollar. Die wisselkoers behoort rondom R8,94 teen die dollar te wees. Maar wat beteken dit?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 08, 2023What does the Big Mac index say about the rand?The Economist magazine's Big Mac index was all over the news yesterday. This shows that the rand is 49.7% undervalued against the dollar. The exchange rate should be around R8.94 against the dollar. But what does that mean?This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 07, 2023Groei vir werkskeppingDie Wes-Kaapse regering het verlede week ʼn groeiplan bekend gemaak wat daarop gemik is om die provinsiale ekonomie met 4 tot 6% te laat groei en 600 000 nuwe werksgeleenthede te skep teen 2035. Ekonomiese geografie is nog altyd vir my interessant en ek het gewonder watter aanbevelings ek kan maak uit die akademiese literatuur.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 07, 2023Growth for jobsThe Western Cape government announced a growth plan last week which aims to grow the provincial economy by 4 to 6% and create 600 000 new jobs by 2035. Economic geography has always interested me and I wondered what recommendations I can make from the academic literature.This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 04, 2023Wat gaan aan met die rand?Na ʼn goeie lopie die afgelope maand of wat het die rand-dollar wisselkoers oor die laaste drie dae weer verswak. Ek het toe my een kontak in valuta-verhandeling gevra wat aangaan. Dit het toe niks te doen met Julius Malema en Elon Musk nie, maar wel met sentiment oor ekonomiese groei in Sjina.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
August 04, 2023What is going on with the rand?After a good run over the past month or so, the rand-dollar exchange rate has weakened again over the last three days. I then asked my one contact in forex trading what is going on. Apparently, it has nothing to do with Julius Malema or Elon Musk, but it is all related to sentiment about economic growth in China.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
August 03, 2023Aanwysers: Aankopebestuurdersindeks en voertuigverkopeHierdie is ʼn lekker week vir aanwysers en vandag wil ek vinnig vertel hoe ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope in Juliemaand gelyk het.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 03, 2023Indicators: PMI and vehicle salesThis is a good week for indicators and today I want to quickly tell you how ABSA and the Bureau of Economic Research's purchasing managers' index and Naamsa's vehicle sales looked in July.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
August 02, 2023Aanwysers: Handel en kredietHierdie week se ekonomiese aanwysers skets ʼn prentjie van hoe dit met die ekonomie gegaan het in Juniemaand. Daar was ʼn verrassende tekort op die handelsbalans, kredietverlening het verder verlangsaam en ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer in Julie.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
August 02, 2023Indicators: Trade and creditThis week's economic indicators paint a picture of how the economy fared in June. There was a surprising deficit on the trade balance, credit extension slowed further and ABSA and the Bureau of Economic Research's Purchasing Managers' Index was slightly lower in July.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are our own....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.