Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Aanwysers: Kleinhandelverkope en landbou-besigheidsvertroue

    Ek sluit die week af met nuus oor nog twee aanwysers. Januariemaand se kleinhandel verkopesyfers het afgeneem, maar met minder as wat verwag is. Agbiz se landbou-besigheidsvertroue-indeks is in negatiewe terrein in die eerste kwartaal.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings bly my eie.

    3 min
  • Indicators: Retail sales and agribusiness confidence

    I am finishing up the week with news about two more indicators. January's retail sales figures decreased, but by less than expected. Agbiz's agribusiness confidence index is in negative territory in the first quarter.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions remain my own.

    3 min
  • En wat van die inflasiekoers?
    As mens bekommerd is oor die impak van beurtkrag op ekonomiese aktiwiteit gebeur dit maklik dat ons dalk te min praat oor die ander bekommernis, naamlik inflasie.
    Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min
  • And what about the inflation rate?
    If one is concerned about the impact of load shedding on economic activity, it easily happens that we may talk too little about the other concern, namely inflation.
    This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • Aanwysers: Vervaardiging en mynbou krimp in Januarie
    Gister het Statistieke Suid-Afrika data bekend gemaak oor produksie en verkope in die vervaardiging- en mynbousektore in Januarie. Op ʼn jaar-grondslag het produksie afgeneem.
    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    2 min
  • Indicators: Manufacturing and mining contracted in January
    Yesterday, Statistics South Africa released data on production and sales in the manufacturing and mining sectors in January. On a year-on-year basis, production decreased.
    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    2 min
  • The US Labour Market remains tight
    On Friday I talked about how US employment figures affect their inflation and interest rate outlook and how this strengths the dollar and puts pressure on the rand and stock markets. Their so called non-farm payroll data was released late on Friday and it looks like our troubles will continue.
    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
    Errors and omissions are my own.
    2 min
  • Die Amerikaanse arbeidsmark bly stram
    Ek het Vrydag vertel hoe Amerikaanse indiensname syfers hulle inflasie- en rentekoersvooruitsigte beïnvloed, en hoe dit die dollar versterk en druk plaas op die rand en aandelebeurse. Hulle sogenaamde non-farm payroll data is laat Vrydagmiddag bekend gemaak en dit lyk of ons moeilikheid gaan voortduur.
    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners