Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
February 03, 2023Al die aanwysers wat saak maakWat in die makro-ekonomie gebeur het direk en indirek ʼn invloed op landbouprodusente se kostes en die pryse van produkte. Die ekonomiese nuus is die agtergrond waarteen jy elke dag besluite neem. Hierdie week se ekonomiese nuus is oorheers deur groei vooruitskattings vir 2023 en die impak van beurtkrag. Daar was ook ʼn paar belangrike aanwysers van hoe dit met verbruikers en vervaardigers gaan.Hierdie is die Landbou-ekonomie Minuut, ondersteun deur RAiN geoktrooieerde rekenmeesters. Die Ekonomie Minuut potgooi word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
February 03, 2023All the indicators that matterWhat happens in the macro-economy has a direct and indirect influence on costs and the prices facing producers. The economic news is the background against which you have to make decisions every day. This week's economic news was dominated by growth forecasts for 2023 and the impact of load shedding. There were also some important indicators of how consumers and manufacturers are doing.This is the AgriEcon Minute supported by RAiN chartered accountants. The NWU Business School supports the Economics Minute podcast....more3minPlay
February 02, 2023Beurtkrag en ekonomiese groei vooruitsigteDaar word elke dag iets gesê oor die impak van beurtkrag op die ekonomie, maar as ekonome groeivooruitskattings maak, wat is hulle aannames oor beurtkrag?Die episode word ondersteun deur Jenwil Bluestar finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.* Foute en tekortkominge bly my eie....more3minPlay
February 02, 2023Loadshedding and economic growth prospectsAlmost every day the news says something about the impact of load shedding on the economy, but when economists make growth forecasts, what are their assumptions about load shedding?The episode is supported by Jenwil Bluestar financial advisory services and the NWU Business School.* Errors and omissions remain my own....more3minPlay
February 01, 2023Groeivooruitsigte vir die wêreldekonomie is soos 'n (klein) golf, maar SA kan dit dalk misSuid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsigte afhang van wat in die wêreldekonomie gebeur. Hierdie episode gaan oor die IMF se ekonomiese groei vooruitskatting en wat dit vir Suid-Afrika beteken.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool en Predictive Insights.*Foute en tekortkominge bly my eie....more3minPlay
February 01, 2023Global growth prospects are like a (small) wave, but SA runs the risk of missing itSouth Africa's economic growth prospects depend on what happens in the global economy. This episode is about the IMF’s World Economic Outlook and what it means for South Africa.This episode is supported by the NWU Business School and Predictive Insights.* Errors and omissions remain my own. ...more3minPlay
January 31, 2023Indicators to keep an eye on this weekThis week, a number of important forecasts and indicators will be published that economists are keeping a close eye on. These include the IMF's forecasts for the world economy and December's credit extension figures and trade balance as well as January's ABSA purchasing managers' index and Naamsa's vehicle sales data. All this gives clues about the outlook for the year.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
January 31, 2023Aanwysers om hierdie week dop te houHierdie week word ʼn aantal belangrike vooruitskattings en aanwysers bekend gemaak wat fyn dopgehou word deur ekonome. Dit sluit in die IMF se vooruitskattings vir die wêreldekonomie en Desembermaand se kredietverleningsyfers en handelsbalans en Januariemaand se ABSA aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data. Dit alles gee leidrade oor die vooruitsigte vir die jaar.* Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut....more2minPlay
January 30, 2023For which drivers of economic growth should you keep your fingers crossed?Along with last week's repo rate decision, the Reserve Bank adjusted its growth forecast for 2023 downwards. They expect the economy to grow by only 0.3% this year. If it sounds pessimistic, you have to think about which drivers of growth you are keeping your fingers crossed for.* The Economics Minute podcast is supported by the NWU Business School....more3minPlay
January 30, 2023Vir watter drywers van ekonomiese groei met jy duim vashou?Saam met verlede week se repokoersbesluit het die Reserwebank hulle groeivooruitskatting vir 2023 afwaarts aangepas. Hulle verwag dat die ekonomie hierdie jaar met net 0,3% gaan groei. As dit dalk pessimisties klink moet mens dink vir watter drywers van groei jy duim vashou.* Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut potgooi....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.