Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe ver... more
FAQs about Doxa Deo Auckland Afrikaans:How many episodes does Doxa Deo Auckland Afrikaans have?The podcast currently has 115 episodes available.
February 16, 2025Joined and Knitted // Deel 1 // Jaques van WykDie kerk is nie net 'n Sondag byeenkoms nie, dit is 'n familie, 'n liggaam waar elke lidmaat 'n belangrike rol speel. Wanneer ons diep, betekenisvolle verhoudings kweek, skep ons 'n gemeenskap wat mekaar versterk en ophef. Sluit by ons aan terwyl ons verken hoe ons dit vandag in ons kerk kan uitleef!...more40minPlay
February 09, 2025God In Die Eerste Plek // Deel 2 // Jaques van WykHoe hanteer ons dit waneer gebede nie beantwoord word nie, of waneer dinge nie uitdraai volgens ons wil nie? Vandag deel Jaques met ons oor die belangrikheid van om Die Here se rol in ons lewens reg te verstaan....more35minPlay
February 02, 2025God In Die Eerste Plek // Jaques van WykAs Christene is dit belangrik dat die Here eerste prioriteit in ons lewens het. Reflekteer ons lewens dit ten volle? Wat is die dinge wat soms veroorsaak dat God n agtersitplek inneem in ons lewens en hoe kan ons dit voorkom?...more38minPlay
January 26, 2025Watter Rol Speel Jesus In Jou Lewe? // Jaques van Wyk // Holy Habits Deel 4Ons sien in Hebreërs 12 dat God die een is wat ons aanmoedig, disiplineer en aanspreek. Hoe ontvang ons hierdie van die Here af en wat kan dit vir ons beteken?...more30minPlay
January 19, 2025Hoe Sit Ek ń Stop Tot Slegte Gewoontes? // Jaques van Wyk // Holy Habits Deel 3Ons probeer verander, en probeer beter wees, maar slaag nie altyd nie en eindig dan op om juis te doen wat ons nie wou doen nie. Wat is die regte benadering tot verbetering, en hoe kan ons werklik n lewe leef wat eer bring tot die Here?...more38minPlay
January 12, 2025Die Krag Van Klein Keuses // Andreas van Tonder // Holy Habits Deel 2Ons probeer verander, en probeer beter wees, maar slaag nie altyd nie en eindig dan op om juis te doen wat ons nie wou doen nie. Wat is die regte benadering tot verbetering, en hoe kan ons werklik n lewe leef wat eer bring tot die Here?...more34minPlay
January 05, 2025Hope Won't Change You, Habits Will // Andreas van Tonder // Holy Habits Deel 1Hoekom val meeste van ons voornemings plat en slaag ons nie in ons doelwitte om te verbeter nie? En hoe kan ons sukses verseker? Om te verseker dat ek en jy groei en onsself verbeter, moet ons hoop om beter te wees, maar meer as dit, moet ons die regte gewoontes kweek in ons lewens om ń lewe te leef wat eer bring tot die Here. ...more41minPlay
December 26, 2024The Joy of Sacrificial Giving // Neels Janse van RensburgOns kyk terug na rolspelers in die geboorte en koms van Jesus, en hoe hulle van hulself gegee het. Wat kan ons daaruit leer vandag?...more44minPlay
December 22, 2024Prepare The Way // Neels Janse van RensburgOns kyk na van die grootste name in die Bybel, wat ń weg voorberei het vir die koms van Jesus. Naamlik Johannes die doper, Maria, Jesaja en Jeremiah. En vra dan die vraeg, wat kan ons by hulle leer, om ń weg voor te berei vir die koningkryk van God....more39minPlay
December 16, 2024Koninkryk // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 4Wat het Jesus op aarde kom doen? Die antwoord is hy het die Koninkryk van God kom aankondig, n nuwe manier van dink, doen en lewe. Wat alle Jesus volgelinge nou van deel is. Hoe sien ons dat die Koninkryk van God gevestig sal word op die aarde, soos dit in die hemel is?...more36minPlay
FAQs about Doxa Deo Auckland Afrikaans:How many episodes does Doxa Deo Auckland Afrikaans have?The podcast currently has 115 episodes available.