Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe ver... more
FAQs about Doxa Deo Auckland Afrikaans:How many episodes does Doxa Deo Auckland Afrikaans have?The podcast currently has 115 episodes available.
December 08, 2024Redding en Sakramente // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 3Hoe verstaan ons "Redding" en hoekom is dit belangrik? Vandag kuier Jaques met ons oor die grondliggende verstaan van redding, asook die sakramente wat daarmee gepaard gaan, naamlik die doop van die gelowige en nagmaal....more40minPlay
December 01, 2024Hoekom Het Ons Die Bybel Nodig? // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 2As die vroë Christene nie die Bybel gehad het soos ons dit ken nie, hoekom is dit belangrik dat ons die Bybel ernstig opvat en dit eer as die fondasie van ons geloof?...more39minPlay
November 24, 2024Drie-Eenheid // Andreas van Tonder // Ons Glo Deel 1Hoekom is dit belangrik om in die Drie-Eenheid te glo? En wat is die implikasies daarvan? Vandag gesels Andreas rondom een van die fondamentele dele van ons geloof. Die Drie-Eenheid....more41minPlay
November 17, 2024DANKDIENS 2024 // Jaques van WykOns vier ons jaarlikse Dankdiens waar ons terug kyk in dankbaarheid vir die Here se guns oor ons lewens en ons gemeente. Met die oog op wat 2025 vir ons inhou, waarvoor vertrou ons Hom?...more57minPlay
November 11, 2024One Another // Neels Janse Van Rensburg // RelationTips Deel 4Ons delf in die woord in vir Bybelse beginsels om gesonde verhoudings te handaaf. Vandag verduidelik Neels vir ons hoe om algemene verhoudings te benader uit die woord uit. ...more34minPlay
November 03, 2024Huweliks Paneel // RelationTips Deel 3Die skrifvers: "Vrouens, julle moet julle mans onderdanig wees" kan soms baie spanning bring. Hoe benader ons hierdie? Well, vandag het ons ń paneel van huweliks paartjies wat saam gesels rondom die grootste huweliks uitdagings hoe ons ons huwelike benader uit die woord van God uit. ...more47minPlay
October 27, 2024Verhoudings in die Werksplek // Jaques van Wyk met Nick & Cathy // RelationTips Deel 2Wat doen jy as mense saam wie jy moet werk spanning bring in jou lewe? Hoe benader jy mense wat nie jou geloof deel nie of nie dieselfde waardes het nie? Vandag luister ons na Jaques, Nick en Cathy om ons te inspireer met praktiese "RelationTips" sodat ons verhoudinge in die werksplek kan floreer....more38minPlay
October 20, 2024Diensbaarheid // Jaques van Wyk // RelationTips Deel 1Ons delf in die woord in vir Bybelse beginsels om gesonde verhoudings te handaaf. Vandag verduidelik Jaques vir ons wat dit betekn om "onderdanig" aan mekaar te wees soos die woord sê in Efesiërs 5. ...more40minPlay
October 13, 2024Krag // Andreas van Tonder // Doelgerig Deel 6Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef....more31minPlay
October 06, 2024Doel in Aksie // Jaques van Wyk // Doelgerig Deel 5Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef....more43minPlay
FAQs about Doxa Deo Auckland Afrikaans:How many episodes does Doxa Deo Auckland Afrikaans have?The podcast currently has 115 episodes available.