Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
GROEIENDE PLANTE
Wil jy 'n paar plante laat groei?
Kry 'n pot en 'n bietjie grond.
Sit die grond in die pot.
Kry sade.
Sit die sade in die grond.
Gooi 'n bietjie water in die pot.
Sit die pot in 'n sonnige plek.
Die son sal die grond warm maak.
Die warm grond sal die sade laat groei.
Wag.
Sade het tyd nodig om te groei.
Is die grond droog?
Gooi 'n bietjie meer water by.
Wag nog 'n bietjie.
Klein spruite sal gou opkom.
Kyk hoe hul groei!
----Formal English----
GROWING PLANTS
Do you want to grow some plants?
Get a pot and some soil.
Put the soil in the pot.
Get some seeds.
Put some seeds in the soil.
Put a little water in the soil.
Put the pot in a sunny place.
The sun will make the soil warm.
The warm soil will help the seeds grow.
Now wait.
Seeds need time to grow.
Is the soil dry?
Add a little more water.
Then wait some more.
Little sprouts will soon come up.
Then watch them grow!
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!