Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
FIETS VEILIGHEID
FIETS RY
Hou jy daarvan om fiets te ry?
Fiets ry is baie pret.
Dit help jou om plekke te gaan waar jy wil.
Dit help jou ook om gesond en sterk te wees.
Dit is belangrik om veilig te wees wanneer jy ry.
Ongelukke kan gebeur, en ryers kry seer.
Hou jou oë oop en jou sit jou denk pet aan.
Volg die wenke in die boek om veilig the bly wanneer jy ry.
OM TE LEER RY
Is jy nou besig om te leer hoe om fiets te ry?
Oefen in 'n parkie of 'n ander leë spasie.
Leer om te balanseer, stuur, en trap.
Wanneer jy beter word oefen om, om goed te ry.
Beheer die fiets as jy om krake in die sypaadtjie kry.
Hou jou balans as jy om vullis, pale, en bankies ry.
Wees versigtig vir mense wat rondloop.
Kyk uit vir ander fiets ryers ook.
VEILIGHEID OM KARRE
Nou is jy 'n beter fietsryer.
Jy is reg om verder van die huis te ry.
Wees versigtig om die verkeer.
Bly weg van besige strate.
Karre beweeg meestal vinnig.
Bestuurders kan nie altyd fietsryers sien nie.
Gehoorsaam alle robotte en tekens.
Stop by elke stop teken.
Stop altyd en kyk albei rigtings voor jy oor die pad gaan.
Gaan net oor by kruisings.
Maak seker alle verkeer het gestop.
Loop met jou fiets oor besige kruisings.
Ry in enkel rye met ander fiets ryers.
Dink vir jouself oor wanneer om te gaan of te stop.
Moet nie net doen wat ander doen nie.
In watter rigting beweeg die verkeer?
Ry in dieselfde rigting as die verkeer.
Moet nie te naby aan geparkeerde karre ry nie.
... 'n Kar deur kan maklik oopmaak.
GEBRUIK JOU HANDE
Hou die handvatsels wanneer jy ry.
Een hand is okay, maar twee hande is beter meeste van die tyd.
Gebruik hand seine wanneer jy draai.
WAT OM TE DRA
Dra 'n helmet op alle tye.
... 'n Helmet sal jou kop veilig hou as jy val.
Wees seker om 'n helmet te kry wat jou pas.
Fiets handskoene is ook goed om te dra.
Hulle help jou om 'n ferm greep op die handvatsels te hê.
Dra helder kleure sodat bestuurders jou kan sien.
Moet nie jou fiets in die aand ry nie.
Dit is te moeilik vir bestuurders om jou in die aand te sien.
REG OM TE RY
Ry met jou vriende of familie lede.
Jy is veiliger as jy met ander ry.
Nou is jy reg om fietsry te geniet.
Wees veilig en geniet die tyd!
----Formal English----
BIKE SAFETY
RIDING A BIKE
Do you like riding a bicycle?
Bike riding is a lot of fun.
It helps you get to places you want to go.
It also helps you be healthy and strong.
It is important to be safe when you ride.
Accidents can happen, and riders can get hurt.
Keep your eyes open and your thinking cap on.
Follow the tips in this book to stay safe when you ride.
LEARNING TO RIDE
Are you just learning to ride a bike?
Practice in a park or other empty place.
Learn to balance, steer, and pedal.
When you get better, practice riding around objects.
Control the bike as you ride around cracks in the sidewalk.
Keep your balance as you ride around trash, poles, and benches.
Be careful around people who are walking.
Watch for other bike riders, too.
SAFETY AROUND CARS
Now you’re a better rider.
You’re ready to ride farther from home.
Be very careful around traffic.
Stay away from busy streets.
Cars often move fast.
Drivers can’t always see bike riders.
Obey all traffic lights and signs.
Stop at every stop sign.
Always stop and look both ways before you cross.
Cross only at intersections.
Make sure all traffic is stopped.
Walk your bike across busy intersections.
Ride single file with other riders.
Think for yourself about when to go or stop.
Do not just do what others are doing.
Which way is the traffic moving?
Ride in the same direction as the traffic.
Don’t ride too close to parked cars.
A car door can open quickl [...]