FKNxMAN

FKNxMAN

Download on the App Store

FKNxMAN episodes

  • Wrong Turn En Kak Praat.

    Episode 9.

    Welkom by Episode 9 van Donker Donderdae!

    In hierdie Episode praat ek meer kak as wat ek oor enige iets gruwel of scary praat.

    Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

    21 min
  • Episode 41 x Jarryd Haupt #2 x 6 Dae In Ukraine, In Die Middel Van Die Oorlog En Wat Die Media Jou Nie Vertel Nie.

    Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod

    Episode 41.  

    Jarryd is nou al so week terug van die Ukraine af, waar hy in Donetsk gebly/gewerk het voor die oorlog tussen Russia en Ukraine begin het. 

    Op 24 Februarie 2022 het Russia vir Ukraine invade en Jarryd was in die middel van alles.   

    Vir die van julle wat nie weet nie, Jarryd is 'n Advanced Life Support Paramedic en het al in 'n hele paar lande gewerk. Hier deel hy sy storie van hoe dit was in Donetsk tydens die oorlog.  

    Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey/vodka/koffie/tee (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!  

    Geniet hom.

    2 hr 29 min
  • Scary Movies Wat Ons Nie Moes Gekyk Het Nie.

    Episode 8.  

    Welkom by Episode 8 van Donker Donderdae!   

    In hierdie Episode praat ons oor die Scary Movies wat ons gescar het toe ons klein was. Dit is definitief movies wat ons eerder nie moes gekyk het nie.   

    Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

    50 min
  • Die Paranormal Wêreld.

    Episode 7.  

    Welkom by Episode 7 van Donker Donderdae!   

    Ek en Pieter praat oor spoke en 'n paar paranormal dinge wat ons nie kan explain nie.   

    Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

    35 min
  • Slaapverlamming - Sleep Paralysis.

    Episode 6.  

    Welkom by Episode 6 van Donker Donderdae!   

    Vandag Praat ek en Pieter oor Sleep Paralysis en hy deel sy storie wat met hom gebeur het en wat hy gesien het.  

    Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

    28 min
  • Helder Drome - Lucid Dreams.

    Episode 5.  

    Welkom by Episode 5 van Donker Donderdae!   

    Vandag het ons die Co-Host van Donker Donderdae, Pieter wat ons join in die gesprek van Lucid Drome.   

    Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

    42 min
  • Die Scary Drome.

    Episode 4.  

    Welkom by Episode 4 van Donker Donderdae!   

    Ons praat vandag oor baie weird en Scary drome wat ek al gehad het en hoe dit my laat voel het toe ek in die aande wakker skrik.  Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

    28 min
  • Die Kempton Park Hospitaal.

    Episode 3.  

    Welkom by Episode 3 van Donker Donderdae!   

    Ons praat vandag oor die Kempton Park Hospitaal wat in 1996 hulle deure toe gemaak het.   

    Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.  

    -Primary Sources- 

    1- Youtube - hhttps://www.youtube.com/watch?v=5vnXtKGbuHM DISCLAIMER:  

    Alle materiaal in hierdie video's word vir vermaaklikheidsdoeleindes gebruik en val binne die riglyne van fair use. Geen copyright bedoel nie. Indien jy die kopieregeienaar is van materiaal wat in hierdie video gebruik word, en 'n probleem het met die gebruik van die genoemde materiaal, stuur asseblief 'n e-pos na [email protected]

    23 min
  • Die Amityville Horror.

    Episode 2.  

    Welkom by Episode 2 van Donker Donderdae!   

    Ons praat vandag oor die Amityville Horror en die DeFeo moorde wat daar plaasgevinf het. Die Lutz familie het in 112 Ocean Avenue ingetrek nadat die huis 13 maande leeg gestaan het, en dit is toe waar hulle journey met Paranormal Activity begin het.  

    Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

    Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.  

    -Primary Sources- 

    1- Wikipedia - https://en.wikipedia.org/wiki/The_Amityville_Horror

    2- The World's Greatest Ghosts - https://www.amazon.com/gp/product/0600572307/ref=x_gr_w_bb_sout?ie=UTF8&tag=x_gr_w_bb_sout-20&linkCode=as2&camp=1789&creative=9325&creativeASIN=0600572307&SubscriptionId=1MGPYB6YW3HWK55XCGG2  

    DISCLAIMER:  

    Alle materiaal in hierdie video's word vir vermaaklikheidsdoeleindes gebruik en val binne die riglyne van fair use. Geen copyright bedoel nie. Indien jy die kopieregeienaar is van materiaal wat in hierdie video gebruik word, en 'n probleem het met die gebruik van die genoemde materiaal, stuur asseblief 'n e-pos na [email protected]

    25 min
  • Episode 40 x Jarryd Haupt x Russian Standard Vodka, Die Kakste Vlug Ooit En Job Shortages In Ander Lande.

    Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod

     Episode 40.  

    Ons eerste Episode vir 2022 is hier en ons het vir Jarryd Haupt ('n ou skool vriend van my) op die podcast! Hy het vir ons 'n lekker bottel Russian Standard Vodka gebring van Ukraine af en soos julle sal sien was ons altwee verbaas hoe lekker dit is.   

    Jarryd is 'n Advanced Life Support Paramedic en het al in 'n hele paar lande gewerk. Hy deel so paar moerse interessante stories met ons.  

    Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!  

    Geniet hom.   

    My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron​ (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)  

    Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za​

    My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...​

    My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...​

    Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.

    1 hr 58 min

About FKNxMAN

From the publisher's feed

Alles wat 'n man nodig het.