Ons het die voorreg gehad om weer vir Q-MAN op die podcast te hê en hierdie Episode is net nog meer interessant as die vorige een.
Ons praat oor die nuwe Boer Cola van Boer Bier wat gelaunch het hierdie week, wat ons dink van die Youtubers wat nou in die boxing game ingaan en hoe slim hulle is deur om miljoene mense te entertain en dan ook Boxop, Jack Parrow se klappe, Positiewe en Negatiewe gevolge van Social Media en dan so bietjie oor Jag en Serial Killer Netflix series.
Wanneer is genoeg genoeg wanneer jy iemand op Social Media vir iets vra
Hoekom ek die podcast begin het
Hoe bekendes ’n Nuwe Audience na Boks toe bring en BOXOP
Positiewe en Negatiewe gevolge van Social Media
Serial Killers en Netflix series
Praat so bietjie oor Jag (maar nie een van ons twee jag nie)
Facebook: https://www.facebook.com/qmanjvr
Instagram: https://www.instagram.com/__qman__/
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCfY9JeGTR57wEcyTYc7fcyA/featured
Website: https://boerbier.com
Harrier Whiskey: https://www.takealot.com/harrier-whisky-750ml/PLID40687720
My Favorite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.