
Sign up to save your podcasts
Or


Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 39.
As julle wil weet waaroor ons praat gaan julle hierdie Episode moet kyk/luister.
HAPPY NEW YEAR AAN ALMAL!!!!
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 38.
Drikus Nieman is 'n Graphic Designer en Illustrator wat FKN insane is en hy het ons Logo vir FKNMAN design.
Ons begin die podcast met 'n lekker Monkey Shoulder Blended Malt Scotch Whiskey en dan dive ons in en raak bietjie nostalgies oor die TV games wat ons gespeel het toe ons klein was en hoe insane die tegnologie geraak het, veral met die Playstation 5 wat nou uit is.
Verder praat ons oor sy beroep wat Graphic Designing/UI (User Interface) En UX (User Experience) is en dan praat ons oor whiskey, Dragon Ball Z en die Covid restrictions.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
Drikus Nieman
Instagram: https://www.instagram.com/3nieman/
OpenSea (AS JY DIE NFT WIL KOOP)
Meta_Bug Link : https://opensea.io/assets/0x495f947276749ce646f68ac8c248420045cb7b5e/28363303196934714033865190939221262142351904721773068688963679194057063530497
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Thank you to our sponsors:
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 37.
Theo is 'n man met 'n paar besighede en 'n entrepreneur van vele talente. Ons gesels op vandag se episode oor die wonders van kreatiwiteit, hoe belangrik dit is om 'n mentor te hê in besigheid en hoe hy van kleins af sy entrepreneural skills al begin het om geld te maak deur om karre te was en shirbet uit sy tas te verkoop vir sakgeld.
Kuberruim is waar ek my website gemaak het wat een van Theo se besighede is asook The Mac Shop wat ek hieronder sal link.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
The Mac Shop Centurion
Website: https://themacshop.co.za
Kuberruim
Website : http://www.kuberruim.com
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Episode 36.
Thank you to our sponsors:
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Quentin is 'n Finansiële adviseur by EQ-FIN wat 'n affiliate van Libirty is en ons praat vandag oor hoe belangrik dit is om 'n Finansiële Adviseur in jou lewe te hê.
Te veel mense voel dat dit nie nodig is om lewensversekring te hê nie, maar die vraag is, wat los jy agter vir jou vrou en kinders eendag?
Ons praat dan ook oor hoe belangrik dit is om nuwe dinge te leer sodat jou brein oefeninge kry of dit nou boeke is wat jy lees, 'n nuwe taal wat jy leer of net 'n podcast luister.
FUN FACT - Quentin kan 'n hele paar instrumente speel, en hy het homself Frans, Latyns en gebare taal geleer.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
KONTAK VIR QUENTIN AS JY FINANSIËLE ADVIES NODIG HET.
Quentin Binneman
Email : [email protected]
DAD HOW DO I Youtube : https://www.youtube.com/c/DadhowdoI
Die Video waaroor ons gepraat het. Youtube : https://youtu.be/8jsUj4DqWfU
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Episode 35.
Thank you to our sponsors:
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Ek en Eduan chat bietjie oor NFT's, Crypto en natuurlik ook oor sy Tattoos. Ons geniet ook 'n lekker Cognac wat hy gebring het en dan het ons net 'n lekker tyd en praat bietjie kak.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
Eduan van Sittert
Instagram: https://www.instagram.com/eduanvansittert/
Virtual Stax
Instagram: https://www.instagram.com/virtualstax/
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 33.
Bryan is nie net 'n legendary rugby speler nie, sy sin vir humor is net so LEGENDARY!
Ons praat oor waar sy liefde vir rugby begin het, Hoe daai heel eerste uitdraf tydens die World Cup gevoel het, Die eerste try, Die eerste Nasionale lied, Die verskillende coaching style, Sy tyd in Toulon en dan Die lewe na rugby. Kry vir jou 'n lekker bier (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
Bryan Habana
Instagram: https://www.instagram.com/bryanhabana_/
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 32.
Van Coke is in die huis en ons praat oor alles van Fokofpolisekar, Hulle heel eerste show, Die Nirvana CD wat gesteel was, Waar die naam Van Coke vandaan kom, Hoe Boks as 'n sport sy lewe verander het en dan nuwe shows!
Kry vir jou 'n lekker bier (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie INSANE podcast!
Geniet hom.
Francois Van Coke
Instagram: https://www.instagram.com/francoisvancoke/
Fokofpolisiekar
Instagram: https://www.instagram.com/fokofpolisiekar/
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Welkom by Episode 1 van Donker Donderdae!
Ons open hierdie reeks met 'n paar gevalle wat met MY gebeur het en ek begin sommer by die "Geval Van Jessica" by my Tannie se huis in Montana en dan ook 'n paar dinge wat ons as vriende experience het by JD se huis (die huis wat daar baie overklaarbare dinge al gebeur het.) Geniet hom.
Stuur vir ons 'n email na [email protected] as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 31.
Ek het die voorreg gehad om vir Reynardt Hugo op die podcast te hê waar ons lekker gesels oor die lewe, sy boek “Soldaat” en dan het ons REAL TALK oor drank, pornografie en dagga. Verder praat ons oor sy liefde vir Basketball en ook oor die Binnelanders Familie.
As julle nog nie sy boek gelees het nie, doen jouself ’n guns en kry vir jou ’n copy van die boek, DIT IS REAL al die pad.
Geniet hom.
Reynardt Hugo
Instagram: https://www.instagram.com/reynardthugo/
SOLDAAT
Takealot: https://www.takealot.com/soldaat/PLID71425673
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
From the publisher's feed