FKNxMAN

FKNxMAN

Download on the App Store

FKNxMAN episodes

  • Episode 20 x Q-Man #1 x Diep Gesprekke Oor Ons Vorige Werke, Hoe QMAN En Lae Houe Begin Het En 'N Industrie Wat Sukkel.

    Quinton het bietjie Irish Whiskey en Mozambique bier saam my gedrink terwyl ons die Episode 20 aangepak het.

    Ons deel 'n bietjie met julle hoe ons lewe gelyk het voor ons begin het met dit wat ons nou doen. Quinton het by Sportsmans Warehouse gewerk waar hy personal announcements moes doen om die tent departement te adverteer en ek was 'n Claims Agent by MiWay.

    Hy verduidelik oor waar QMAN vandaan kom en hoe die Lae Houe Reeks begin het asook die ongelooflike goeie dade wat hulle doen met die Borrie Box Projek!

    Ons rant ook bietjie oor die Creative Industrie en hoe ons moerse kwaad raak vir mense wat blatant werk net so oor copy!

    Geniet hom!

    Al die links van waaroor ons praat en wat in die podcast is, is hier onder :  

    QMAN Socials : 

    Instagram : https://www.instagram.com/__qman__/

    Facebook : https://www.facebook.com/qmanjvr

    Youtube : https://www.youtube.com/channel/UCfY9JeGTR57wEcyTYc7fcyA/featured


    My Vlog Channel : https://youtu.be/7TC3n_F5CzE


    Die Whiskeys : 

    Proper Twelve Whiskey : https://www.pnp.co.za/pnpstorefront/pnp/en/All-Products/Wine-&-Liquor/Spirits/Whisky/Irish-Whiskey/PROPER-NO-TWELVE-IRISH-WHISKEY-750ML/p/000000000000800630_EA

    Wild Turkey : https://wildturkeybourbon.com


    My Favorite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)

    Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za

    My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-alpha-a7-iii-mirrorless-digital-camera-body

    My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-art-35mm-f1-4-dg-hsm-for-sony-e-mount

    Neewer Microphones : https://www.amazon.com/Neewer-Professional-Broadcasting-Recording-Microphone/dp/B00XBQ8UGG/ref=sr_1_6?dchild=1&keywords=neewer+microphone&qid=1610200266&sr=8-6

    Shure Microphone : https://www.takealot.com/shure-sm58-legendary-vocal-microphone/PLID52035470


    2 hr 32 min
  • Episode 19 x Adriaan Venner Scheepers x XOTV As 'N Creator Platform, Trips Wat Gecancel Is a.g.v Corona En Vlogs In Die Toekoms.

    Ons gaan bietjie in diepte oor XOTV as 'n creator platform en hoe die platform werk om jou as 'n creator te beskerm. Die COO van XOTV het 'n trein van London af gevat om my "Donovan" te ontmoet in Parys om met my te gesels oor die platform.

    As julle belangstel om meer te weet oor XOTV kan julle gerus vir Adriaan kontak.

    XOTV - https://xotv.me

    Adriaan se socials :

    Instagram - https://www.instagram.com/adriaanvenner/

    XOTV - https://xotv.me/channels/40-adriaan-venner-scheepers

    1 hr 25 min
  • Episode 17 x Carl Schutte x Die Dae Van 'n Jeugpastoor, My Heel Eerste Video Shoot En Die Mooiste Beskrywing Van Liefde.

    Op vandag se episode drink ons bietjie ’n Lang Piet koffie en ons gesels oor coffee roasters. Carl praat van ’n Brown Cow wat hy al gedrink het by Irene farm wat basically coke en melk is en ek verduidelik vir hom wat ’n Katemba is “Coke en RooiWyn”

    My heel eerste video wat ek ooit in my lewe geshoot het was saam met Carl gewees vir die kerk. Ek sal die video aan die einde van die podcast speel.


    1 hr 50 min
  • Episode 16 x Heinrich Ahlers x Fly Fishing By Dullstroom, Die Uitvoer Van Druiwe En Wyn En Sy Groot Kar Ongeluk.

    Ons praat oor fly fishing by Dullstroom en ’n ou spotprent van my Oupa Grooitjie wat in Dullstroom-In hotel hang.

    Vir die van julle wat nie weet nie, Heinrich is my Oom, maar ek het hom nog nooit Oom genoem nie. Hy is ’n oud Eldoraigner en het in 1997 Matrikuleer. Hy het baie goeie rugby gespeel en was ook maar lekker stout op skool.

    Hy het op 23 af Kaap toe getrek en vir MSC gaan werk en hy gee ’n paar pointers vir die van julle wat wil besluit om van een plek na ’n ander plek toe te trek. Hy is nou al ’n hele paar jaar deel van die Van Der Vyfer Transport Span en hy doen die bemarking by die container kant.

    Hy het ook ’n baie groot ongeluk gehad waar hy sy nek op twee plekke gebreek het en die Dr. het gesê hy sal nooit weer kan loop nie.

    VDV Transport website - https://vdvtransport.co.za


    49 min
  • Episode 14 x Wikus De Beer & Markus Van Der Merwe x Die Vleishuis, Skrik Maak Sessies En Lekker Local Biltong En Droëwors.

    Ons praat oor ons fobies en oor Wikus se slaghuis wat hy tydens lockdown begin het. Daar is ’n paar stories oor Valhalla Laerskool wat weer opkom en ons het die warmste dag van 2020 gekies om ’n podcast sessie te hou.   

    Impala Butchery - https://www.instagram.com/impalabutchery/

    Vleishuis - https://www.instagram.com/vleis_huis/

    FKNxMAN - https://www.instagram.com/fknman_official/ 

    WIkus se CD Lys van 2006 :  

    The Black Eyed Peas : Pump It - https://open.spotify.com/track/2ygMBIctKIAfbEBcT9065L?si=hjgw40mMTtqp7QRAz_bROw 

    Bob Sinclar : Love Generation - https://open.spotify.com/track/7M13FwBAKWNa2jqcZeUhL6?si=FVy-t84pQZedKA8aG7UHGA 

    Bob Sinclar : World, Hold On - https://open.spotify.com/track/1c0zagykmGPDYuxJeDqZhJ?si=56w6FERjQVmQ0i5b9Ab5OQ 

    Jem : They - https://open.spotify.com/track/5HiVagjTjqdvu3Ke2aqMc7?si=HIF6cJyIROCHyy7nXRNwUA 

    Marilyn Manson : Sweet Dreams (Are Made Of This) - https://open.spotify.com/track/1ENLIbxO4Uma773neTHxbp?si=6j9-sBzFQjSzKCcMdB1kGw 

    Blink-182 : Feeling This - https://open.spotify.com/track/26AYR77170U49cMcXB7aRV?si=FUdNGkdWSwm_3DrFwGB7kA 

    Metallica : Nothing Else Matters - https://open.spotify.com/track/0nLiqZ6A27jJri2VCalIUs?si=2_k45FE9TGOuiMYL9_zQ9g 

    Metallica : Enter Sandman - https://open.spotify.com/track/5sICkBXVmaCQk5aISGR3x1?si=FCARySWNREKd2uJ3rIEaDg 

    System Of A Down : Atwa - https://open.spotify.com/track/6gCVA6ja6g0foIsWv0RuSZ?si=8-Yp1AxuQAu2SZ4HDdRX0w 

    System Of A Down : B.Y.O.B - https://open.spotify.com/track/0EYOdF5FCkgOJJla8DI2Md?si=il5u217DQ2WVbQAnztjhAQ 

    System Of A Down : Chop Suey! - https://open.spotify.com/track/2DlHlPMa4M17kufBvI2lEN?si=P7kI-JU8T0i5DEw23tx3SQ 

    System Of A Down : Boom! - https://open.spotify.com/track/5en63QU81VfRQIsoqBcfde?si=CQ2cyTtRSjaqRwJGs2uSEQ   

    System Of A Down : F**k The System - https://open.spotify.com/track/5hjKYe3NOmWx2NVzVAeIGF?si=uzfMNCcXQSiCM3evDD0ghA 

    System Of A Down : Shimmy - https://open.spotify.com/track/1a3X8Y882vwSnlnHqf9ztF?si=O1cIc_cZQg-AYotNPF8xyQ 

    System Of A Down : Hypnotize - https://open.spotify.com/track/16gpk3oHK8Ela7QbRNGjJd?si=mJKKFwtoT1qvJJ9_RULwRw 

    System Of A Down : Aerials - https://open.spotify.com/track/4e9eGQYsOiBcftrWXwsVco?si=QguJV2J_QkSYn44VTOLU5w 

    System Of A Down : Toxicity - https://open.spotify.com/track/0snQkGI5qnAmohLE7jTsTn?si=iO9qe-BmR325kJ7aMf0Y2Q

    1 hr 31 min
  • Episode 13 x Iwan Sipsma x Neurofisiologie, Die Lewe En Baie Lekker Whiskey

    Iwan is 'n Neurowetenskaplike wat spesialiseer in kognitiewe ontwikkeling en op hierdie episode verduidelik hy hoe hy tot die besluit gekom het om dit te gaan studeer en dan gesels ons net oor die lewe en geniet 'n hele paar interessante whiskeys.   

    Iwan het ook 'n hele paar grade wat ek hieronder gaan lys:  

    *BSc Mensfisiologie en Mikrobiologie double major saam met Sielkunde 

    *Honneurs in Mensfisiologie spesialiseer in Neuro 

    *Hy is nou besig met sy Meesters(MSc) in Neurofisiologie spesialiseer in cognition/kognitiewe ontwikkeling  


    Die whiskeys wat ons gedrink het :  

    *Jack Daniels Single Barrel Select - https://www.takealot.com/jack-daniels-single-barrel-tennessee-whiskey-750ml/PLID40724361  

    *Boplaas Whisky - https://www.boplaas.co.za/product/boplaas-single-grain-whisky-brandy-cask-finish/  

    *Heimer Whisky - https://barkeeper.co.za/product/heimer-single-grain-750ml/  

    *White Walker by Johnnie Walker - https://www.makro.co.za/beverages-liquor/spirits/whisky/whisky-blends/johnnie-walker-white-walker-limited-edition-1-x-750-ml-/p/000000000000376192_EA  

    *Johnnie Walker A Song Of Fire - https://www.onedayonly.co.za/the-song-of-fire-and-ice-whisky.html  

    *Balblair - https://www.whiskybrother.com/collections/balblair-single-malt-scotch-whisky 

    Hier is die link vir ons GO Fund Me page :  https://gogetfunding.com/bietjie-lief...

    2 hr 4 min
  • Episode 12 x Quentin Binneman, J.D Van Der Westhuizen & Markus Van Der Merwe x Die Eerste Keer In 6 Jaar Wat Ons Al 4 Bymekaar Is.

    0:01:00 - 0:04:49 - Die storie agter ons The Others Bende.  

    0:04:49 - 0:10:16 - Al die tye wat ons van skool mis.  

    0:10:16 - 0:16:44 - Hoe ons almal vriende geraak het in die Laerskool en JD wat sy been gebreek het met skateboarding.  

    0:16:44 - 0:24:40 - Quentin se Ma wat so streng was dat sy met Quentin geraas het dat J.d begin huil het. Ons praat ook oor die tye wat ons by JD se huis gehad het omdat hy oorkant die skool gebly het en al die plekke waar ons al skateboard gery het.  

    0:24:40 - 0:42:18 - J.D se huis was die movie huis gewees. Quentin was die een wat altyd in die hoof se kantoor was en ons wat amper vir J.D verloor het met 'n downhill skateboard trip.  

    0:42:18 - 0:54:41 - Die afskryf episode in Wiskunde. Markus en J.D wat goeie intensies gehad het om padda vissies te red. Ons wou 'n kliphuis in J.D se erf gebou het. Ons steek ook die eerste keer 'n cigar een pyp aan.  

    0:54:41 - 1:11:00 - Quentin se eerste kar wat hy gekoop het en J.D wat by stones se paal afgeklim het toe die bouncers hom uitjaag. Quentin se eerste experience in Potch toe hy vir J.D gaan kuier het.   

    1:11:00 - 1:23:49 - Quentin wat 4 dae in die veld gaan bly het in Hoërskool en ons praat ook oor J.D se epilepsy en die traan gas wat ek in Quentin se kas gekry het. Die brandblusser en die Stop Straat.  

    1:23:49 - 1:39:43 - J.D en Quentin wat skool gebank het omdat Quentin gatvol was dat hy die heeltyd uitgetrap word oor sy voorkoms. Daar is so paar stories wat ons almal vertel oor die dinge wat ons aangevang het in skool.  

    1:39:43 - 2:00:00 - Die dae toe ons begin skateboard ry het. Quentin se aromat broodjies en ons wat partykeer regtig onverantwoordelik was.  

    2:00:00 - 2:22:30 - Ek en Markus het altyd mense se kaste geraid en hulle koekies en chips geëet en ons het die beste Bromance tye gehad. Die Lyttleton Polisie Stasie Geval en Quentin se vêr STAP.  

    2:22:30 - 2:40:02 - Die scary dinge wat in J.D se huis gebeur het en Quentin wat almal altyd skrik gemaak het. Jd wat slaap in sy jeans en die bb gun "wars" wat ons by Markus se huis gehou het.  

    2:40:02 - 2:59:00 - Quentin se 18de verjaarsdag en die musiek wat ons geluister het.

    3 hr 2 min
  • Episode 11 x Martin Smith x Troues Word Geskuif Na 2021, Ons Kinder Dae En Alles Wat Jy Op Youtube Kan Leer.

    Martin a.k.a MJAS/MJAZ praat oor hoe hulle hulle troue moes skuif, nie net een keer nie, maar twee keer a.g.v die lockdown. Verder praat ons oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix en hoe moeilik dit is vir ons in Suid-Afrika om 'n Youtube Channel te hardloop (Spesifiek VLOGS).

    Ons praat ook so bietjie oor ons kinder dae en hoe lekker ons kinder lewe vir ons was.

    Hier is die link vir ons GO Fund Me page :  https://gogetfunding.com/bietjie-liefde-vir-die-manne-met-groot-drome/

    1 hr 33 min

About FKNxMAN

From the publisher's feed

Alles wat 'n man nodig het.