FKNxMAN

FKNxMAN

Download on the App Store

FKNxMAN episodes

  • Episode 10 x Edmundt Fouche x Pa Word Op 21, Ryan Reynolds Se Sarkasme En 'N Sneak Peak Van Ons Merch.

    Ons begin hierdie Episode met 'n glasie Four Roses Bourbon en Boplaas Whiskey en dan gesels ons oor Ryan Reynolds se Gin en die amazing advertensies wat hulle maak vir sy company.   

    Edmundt vertel ons ook van sy opgewondenheid oor hy wat Pa word en dat hy en Karli nie kan wag om hulle klein liefde in die wêreld in te bring nie. Ons het gelag oor Ryan Reynolds se commercials wat hy maak vir Aviation Gin en ons praat oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix.  

    Alles waaroor ons gepraat het se links is hieronder.  

    Aviation Gin Commercials : https://www.youtube.com/watch?v=MgM-ny6Gxvs 

    Boplass Whiskey : https://www.boplaas.co.za/product/boplaas-single-grain-whisky-brandy-cask-finish/ 

    Four Roses Bourbon : https://fourrosesbourbon.com 

    Royal Rhino Cream : https://www.makro.co.za/beverages-liquor/spirits/liqueurs/creams/the-royal-rhino-liqueur-1-x-750-ml-/p/000000000000384070_EA 

    Jeremy Siers : https://www.youtube.com/user/JeremySiers 

    Village Bistro : https://www.villagebistro.co.za/home Faithful To Nature : https://www.faithful-to-nature.co.za

    1 hr 17 min
  • Episode 9 x Ett Venter x Ett Se Travels Na Iceland, Tokyo En Hoe Fotografie Sy Lewe Verander Het

    As jy enige belangstelling in fotografie het, gaan jy baie kan leer met hierdie episode.   

    Nog voor fotografie enigsens 'n verskyning in sy lewe gemaak het, het hy Custom PC's gebou. Ett praat oor hoe sy passie vir fotografie begin het en hy brei uit oor sy favourite plekke waar hy al getravel het.   

    Sit terug, maak 'n koppie koffie, gooi vir jou 'n whiskey of brannewyn en geniet hierdie Episode.

    Ett se socials:

    Instagram : https://www.instagram.com/ettventer/?hl=en  +  https://www.instagram.com/ettventerweddings/?hl=en

    Website : http://www.ettventer.com

    1 hr 9 min
  • Episode 8 x Clinton Lehman x Vespas In Pretoria, Rooiwyn En Tattoos

    Toe Clinton my meer oor Vespa vertel het tydens hierdie podcast het ek bietjie navorsing gaan doen ek moet sê, dit is defnitief iets wat ek vir myself sal aanskaf in die toekoms!   

    Ons open die podcast met 'n lekker Whole Berry wyn van Springfield Estate en praat oor sy journey met Vespa en dat hy nou die eienaar van Vespa Pretoria is.   

    As julle meer inligting wil hê oor Vespa kan julle hom gerus kontak op die email address hier onder:  

    Instagram : https://www.instagram.com/vespa_pretoria/?hl=en  

    En vir die van julle wat na daai wyntjie wil gaan kyk en solank op die bucketlist wil sit vir wanneer ons weer drank mag koop, hier is hy :  https://springfieldestate.com/wines/whole-berry-cabernet-sauvignon/?age-verified=9c5d35caf9  


    1 hr 1 min
  • Episode 7 x Percy Ekron x My Pa Se Bouncer Dae By Jacqueline's, Die Hospitaal Se Gordyne Wat Aan Die Brand Gesteek Is En Die 20Kg Omo Sak In Fonteine Sirkel.

    Op Vadersdag het ek my Pa gevra of hy vir ons van sy stories kan vertel van sy kinder dae tot in met waar hy ’n Bouncer was by die “Hotste” Club in Pretoria, Jacqueline’s.   Hy begin by sy kinder jare en vertel vir ons waar hy en ’n vriend van hom in ’n blik skottel geklim het en by die rivier in Namibië af gegaan het (hulle was net 4-5 jaar oud). Daar was ook ’n insident waar my Pa die Hospitaal se gordyne aan die brand gesteek het.  In Gr.9 het hy al eerste span rugby gespeel by Hoërskool Langenhoven en het sy tiener jare in die stad deur gebring. Dit is waar die bouncer jare van my Pa gebore was en waar hulle ’n 20kg OMO sak in die fonteine sirkel gegooi het.   Hy het vir 2 weke saam met die Reggae sanger “Shaggy” getoer toe hy in Suid-Afrika was en hy het een van sy beste vriende, Henk Opperman aka “DOZI” by Jacqueline’s ontmoet.

    55 min
  • Episode 6 x Matthew Oberem x Visvang, Die Koue, Lekker Koffie En Die Beste Hand Sanitiser Wat Kieme Doodmaak.

    Ek en Matthew gesels oor die Winter wat ons almal onderkry, lekker koffie wat van die Kaap af kom, Visvang by Dullstroom en hulle hand sanitisers.

    Al Matthew hulle se produkte is beskikbaar op hulle website wat hieronder gelink is en as jy van koffie hou daag ek jou uit om Ground Central Roastery uit te gaan check. 

    Pharma Marketing International : https://www.pmark.co.za/About-Us/

    Ground Central Coffee : https://groundcentralcoffee.co.za

    Tech Geeks : https://techgeeks.co.za

    49 min
  • Episode 5 x Louis Venter x Louis Praat Oor Houtwerk

    Louis is 'n man wat ongelooflike houtwerk doen. Hy het 'n absolute passie daarvoor en ons het lekker gesels oor sy projekte wat hy al gedoen het en hy gaan vir ons 'n tafel bou vir die studio!  Gaan wys vir Louis bietjie liefde op sy Instagram Page en as julle van iets hou of wil iets CUSTOM maak, hy kan dit vir jou doen:  

    SOLID CREATIONS: https://www.instagram.com/_solid_creations_/?hl=en  

    28 min
  • Episode 3 x Donovan Ekron x Die Eerste Week Sonder Die Manne

    Soos julle almal weet het die COVID-19 almal geruk, en ek praat van besighede(groot en klein) , restaurante, koffie winkels en letterlik elke liewe veld waaraan ’n mens kan dink.  Ons het sopas van Los Angeles af gekom en ons plaas onself in isolasie net om seker te wees en om on geliefdes te beskerm.   

    Hierdie week en volgende week gaan dit net ek wees wat in die videos verskyn, so skink vir jouself ’n whiskey en geniet hierdie episode.  

    Ontario Rat II Folder Coyote Brown :  https://www.amazon.com/gp/product/B00... 

    Woodford Reserve:  https://www.makro.co.za/beverages-liq... 

    Elijah Craig Bourbon Whiskey:  https://www.target.com/p/elijah-craig... 

    Four Roses Yellow Label Bourbon Whiskey:  https://www.target.com/p/four-roses-y... 

    Privada Cigar Club:  https://privadacigarclub.com

    13 min
  • Episode 2 x Matthew Oberem & Markus Van Der Merwe x Die Warm Een

    Ons het julle vrae beantwoord terwyl ons 'n paar warm souse toets en dit raak nogals rof(wat die souse aan betref)


    Hier is 'n lekker podcast sessie wat julle saam julle vriende kan geniet asook om ons beter te leer ken.

    Ons doen ook 'n giveaway aan die einde van hierdie maand, so tag julle vriende in die comments hier onder, like en share die video.

    As jy lus is vir 'n paar lekker brand souse kan jy dit by jou local Spar gaan kry :


    SPAR : https://www.spar.co.za/Home

    En vir die wat die DarlingBrew bier wil probeer :

    TOPS at SPAR : https://www.topsatspar.co.za/Home
    Darling Brew : https://www.darlingbrew.co.za

    30 min
  • Episode 1 x Welkom by FKNxMAN

    Okay julle, so welkom by FKNxMAN.


    Hierdie is ons heel eerste video en ons beplan om nog jare se content daar buite te sit. Vandag praat ons oor 'n lekker Kentucky Straight Bourbon Whiskey en dan skakel ons oor na seker een van die lekkerste liqueurs wat ons al gedrink het, Royal Rhino Cream.

    Onder aan sal julle al die links kry waar julle die produkte kan koop asook waar julle die websites kan gaan besoek vir meer inligting.

    Buffalo Trace - Kentucky Straight Bourbon Whiskey

    Website : https://www.buffalotracedistillery.com
    Takealot : https://www.takealot.com/buffalo-trace-kentuck…/PLID46438885

    The Royal Rhino Cream - The Royal Rhino

    Website : http://royalrhino.co.za/
    Platform62 : https://www.platform62.co.za/produ…/natures-own-royal-rhino/
    Hamperworld : https://hamperworld.co.za/…/the-royal-rhino-liqueur-afriko…/

    16 min

About FKNxMAN

From the publisher's feed

Alles wat 'n man nodig het.