Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Daan: Kan jy glo die Bulle het die spel verloor, ek gaan nooit weer geld op iets sit nie.
Andre: Ja Daan, duidelik gebeur alles met 'n rede.
Daan: Ek dink nie alles gebeur met 'n rede nie, ek was net dom om die geld op die spel te sit.
Andre: Jy weet nooit wat lê in die toekoms nie, jou fortuin is dalk om die draai.
Daan: Ons moet dalk nie verder hieroor praat nie. Ek glo mens maak sy eie pad.
Andre: Ek ook, maar daar is baie aspekte van onverwagte geluk wat ons kan tref.
Daan: Seker maar, kom ons gaan kry 'n bier.
Andre: Goed, jy weet nooit of daar mooi meisies dalk daar is nie.
----Formal English----
Daan: Can you believe the Bulls lost? I’m never going to put money on a game again.
Andre: Yes, Daan. Plainly everything happens for a reason.
Daan: I don't think everything happens for a reason, I was stupid to put money on the game.
Andre: You never know what the future brings. Your fortune might be around the corner.
Daan: I don't think we should talk about this anymore. I believe we choose our own way.
Andre: I do too, but there are many aspects of unexpected luck that could hit us.
Daan: Probably, let's go get a beer.
Andre: Well, you never know if there will be girl there.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!