Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Andre: Dames en Here, ek is besonder bly om so baie mense te sien vandag.
Andre: Vandag gaan ek bietjie gesels oor die voordele van water en suurlemoensap drink in die oggende.
Andre: Eerstens, kan ek die hande sien van mense wat reeds die roetine in hul lewe aangepas het.
Andre: Net 'n paar, dis goed. Ek is dan bly om vandag 'n bietjie meer lig op die onderwerp te sit.
Andre: Tweedens het enige van u dalk al een van ons boeke aanlyn gesien? U kan gerus van ons resepte aflaai!
Andre: Teen laaste wil ek met u deel dat enige roetine wat jou lewe verbeter is 'n goeie roetine.
Andre: Dankie weereens dat u gekom het en vir my geluister het.
----Formal English----
Andre: Ladies and Gentlemen, I am exceptionally happy to see so many people here today.
Andre: Today, I’m going to talk a bit about the benefits of drinking water and lemon juice in the morning.
Andre: Firstly, can I see the hands of the people who have already adopted this routine in their life?
Andre: Only a few, that is good, I am happy then to shed a bit more light on this topic today.
Andre: Secondly, have any of you seen our book online? You are welcome to download any of our recipes.
Andre: Lastly, the thing I want to share with you is that any routine that improves your life is a good routine.
Andre: Thank you again for coming and listening to me.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!