Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Daan: Welkom by die weer berig, Ek is Daan Botha.
Daan: Ons verwag verspreide donderbuie oor die meeste van die land.
Daan: Daar sal ook sterk winde wees in die Kaap met ekstra sterk winde oor die Ooskus.
Daan: Soos wat ons opbeweeg na die OosKaap is daar enkele donderbuie met 'n kans van 80% reën vir die hele dag.
Daan: Die Noord Kaap is warm met 'n ligte wind van die weste, met die hoogste temperatuur in die hoë twintigs.
Daan: Die weer voorspelling vir die week is meestal koel en nat oor die binneland, dit word wel warmer teen die einde van die week.
Daan: Dit is al van my af vir vanaand se weer. Totsiens.
----Formal English----
Daan: Welcome to the weather forecast, I am Daan Botha.
Daan: We are expecting scattered thunderstorms over most of the country.
Daan: There will also be strong winds in the Cape with extra strong winds over the east coast.
Daan: As we move up to the Eastern Cape, there might be a few showers with an 80% chance of rain the whole night.
Daan: The Northern Cape is warm with a warm wind from the west, with the highest temperature in the high twenties.
Daan: The weather forecast for the week is mostly cool and wet over the interior. It is going to be warmer by the end of the week.
Daan: That is all from me for tonight's weather. Goodbye.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!