
Sign up to save your podcasts
Or


Misdaad in Gauteng word steeds bestei ten spyt van 22 BMW's van die Vloot van die spesiale misdaad vegter of vredes offisiere wat in ongelukke betrokke was en nie gebruik kan word nie. Verlede week in Kommentaar het ons oor die storie gepraat en die woordvoerder van die Premier van Gauteng Siwe Pamla sê elke voorval verskil soos 'n voertuig wat herstel moet word weens klipgooiery in die gebied waar die beamptes werksaam was. Die week in Kommentaar kyk ons na die ANC en sy finansies - 'n waarskuwing oor nog 'n staatskaping en internasionale nuus.
By RSGMisdaad in Gauteng word steeds bestei ten spyt van 22 BMW's van die Vloot van die spesiale misdaad vegter of vredes offisiere wat in ongelukke betrokke was en nie gebruik kan word nie. Verlede week in Kommentaar het ons oor die storie gepraat en die woordvoerder van die Premier van Gauteng Siwe Pamla sê elke voorval verskil soos 'n voertuig wat herstel moet word weens klipgooiery in die gebied waar die beamptes werksaam was. Die week in Kommentaar kyk ons na die ANC en sy finansies - 'n waarskuwing oor nog 'n staatskaping en internasionale nuus.

16,086 Listeners

4,225 Listeners

12 Listeners

34 Listeners

70 Listeners

16 Listeners

10 Listeners

1 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

2 Listeners

1,883 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners