Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
April 18, 2022Kompas 18 April 2022Athina Jansen gesels met uitblinkers van Worcester in die Wes-Kaap. Selby Williams, ‘n sendingwerker en musiekkunstenaar, vertel wat hom gemotiveerd hou. Dymkletser Giga en stigter van die NuVader-groep het raad vir opkomende rymkletsers....more24minPlay
April 15, 2022Kompas 15 April 2022Chrislynn Sias gesels met Simone-Briesies Thomas wat besig is om haar doktorsgraad in bemarking in Duitsland te voltooi. Ons gooi ook ‘n draai by ‘n paar studente om te hoor wat Paasfees vir hulle beteken, en hoe hulle dit vier....more24minPlay
April 14, 2022Kompas 14 April 2022Mart-Leen Oosthuizen kyk na werkloosheid en entrepreneurskap. Sy gesels met twee jongmense wat hulle eie besighede begin het. Werkloosheid onder jongmense tussen 15 tot 35 is tans 65,5%! Dit is baie hoër as die algehele koers van 35,5%. Dit is dus uiters belangrik vir jongmense om entrepreneurskap te verstaan en self entrepreneurs word....more26minPlay
April 13, 2022Kompas 13 April 2022Hoe vind jy werk sonder om vir ‘n lang periode werkloos te wees? Arehan Brand kry die antwoord by Johann van Niekerk, bestuurder by ‘n finansiële konsultasie maatskappy, wanneer hulle oor vaardigheidsontwikkeling gesels. Arehan vind ook uit hoe die niewinsgewende organisasie, Harambee Youth Employment Accelarator, jong Suid-Afrikaners help om werk te vind....more27minPlay
April 12, 2022Kompas 12 April 2022Karen Woodward en Nunia Josephs van die Wes-Kaap Onderwysdepartement gee raad vir ouers van kinders in grade 4 tot 7 oor hoe om hulle kinders se geletterdheid te verbeter....more25minPlay
April 11, 2022Kompas 11 April 2022Athina Jansen gesels met die deelnemers aan die Karoo Kaarte KKNK-projek wat in Oudtshoorn woon, oor die projek wat deur drama, musiek en visuele kuns uitgebeeld word....more25minPlay
April 08, 2022Kompas 8 April 2022Chrislynn Sias gesels met digter en kunstenaar Gracia Nicholls, wat ook een van haar gedigte voordra. Die vermaaklikheidsverslaggewer, Kelly-Lee Ohlson, vertel wat haar werk behels, en wat sy in haar vrye tyd doen....more23minPlay
April 07, 2022Kompas 7 April 2022Mart-Leen Oosthuizen gesels met ‘n matriekleerder wat disleksie het, en met opvoedkundige sielkundige Christelle du Plessis. Disleksie is ‘n leergestremdheid wat een uit elke tien persone wêreldwyd raak....more21minPlay
April 06, 2022Kompas 6 April 2022Arehan Brand gesels met Clirissa Olivier, ‘n werwingsagent, en kry waardevolle en praktiese wenke vir suksesvolle werksaansoeke. Hy vind ook uit hoe om te netwerk. Dit kan 'n waardevolle hulpmiddel wees om jou voet in die deur te kry. ‘n Paar jongmense vertel van hulle werksonderhoud-blapse....more28minPlay
April 05, 2022Kompas 5 April 2022Elzette Brown van die Wes-Kaap Onderwysdepartement praat oor vervlegte leer, en hoe hierdie manier van leer baie leerders kan help....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.