Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
April 04, 2022Kompas 4 April 2022Meneer MJ Scholts praat oor leierskap, en hoekom dit 'n waardevolle ervaring kan wees om te probeer om 'n leier te word. Ons kyk ook na depressie en angs, en wie jy kan kontak as dinge te veel word....more27minPlay
April 01, 2022Kompas 1 April 2022Chrislynn Sias gesels met Warren Theunis, beter bekend as Mr Barber South Africa, oor die gemeenskapswerk wat hy doen. Lluwellyn Afrika neem ons op ‘n reis van ritme en danspassies. En omdat dit die eerste Vrydag in April is, is daar ‘n bederf - Gracia Nicholls lees een van haar gedigte voor....more26minPlay
March 31, 2022Kompas 31 Maart 2022Chrislynn Sias praat met Jonathan Arries oor die vak, geskiedenis. Juffrou Alicia Baartman vertel hoe sy haar vakke, tegnologie en natuurwetenskappe, prakties maak sodat leerders dit kan verstaan. Dis skoolvakansie, en ons het by ’n paar leerders gaan inloer om te hoor waarmee hulle hulself besig hou en wat hulle gunsteling vak is....more23minPlay
March 30, 2022Kompas 30 Maart 2022Stap die pad saam met dr. Randal Ortell wat spesialiseer in huisartskunde en primêre versorging. Hy vertel wat hy daaglikse doen en watter vakke leerders moet kies as hulle in sy voetspore wil volg. Allistino Williams, ‘n meganiese passer, vertel wat sy beroep behels....more22minPlay
March 29, 2022Kompas 29 Maart 2022Albertha van der Merwe van die Wes-Kaap Onderwysdepartement gee wenke vir ouers van kinders in grade 1 tot 3 oor die verskillende teksssorte en vraagstellings om kinders se begripsvaardighede te versterk....more20minPlay
March 28, 2022Kompas 28 Maart 2022Wickus Zerwick, 'n drama-onderwyser, vertel hoe jy beter kan voorberei vir mondelinge eksamens, en watter oefeninge om te doen om jou stem op te warm....more18minPlay
March 25, 2022Kompas 25 Maart 2022Ons hoor wat ‘n sosiale media-beïnvloeder doen. Chrislynn Sias gesels met Peadon Smith, ’n influencer en stigter van die aanlynprogram, Spill the T with P. Kelly Manus, beter bekend as Daai Kind, vertel wat haar blad behels en wat sy hoop haar volgelinge daaruit sal put....more21minPlay
March 24, 2022Kompas 24 Maart 2022Tina Viktor praat oor die vak, Lewensoriëntering, en die belangrikheid daarvan. Tonya Martin gesels oor haar vak, Besigheidstudies, en gee raad oor hoe jy die inhoud van hierdie vak kan toepas op jou alledaagse lewe....more19minPlay
March 23, 2022Kompas 23 Maart 2022Jan-Hendrik Opperman gesels oor die filmit-fees en verduidelik hoe jy kan deelneem. 'n Pryswenner van verlede jaar deel ook ervaring en gee raad vir vanjaar se deelnemers....more18minPlay
March 22, 2022Kompas 22 Maart 2022Dr. Marietha Terblanche van die Wes-Kaap Onderwysdepartement verduidelik hoe jy in Graad 4 tot 7 Sosiale Wetenskap moet benader....more19minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.