Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
March 07, 2022Kompas 7 Maart 2022Athina Jansen gesels met die toneelgroep van die Hoërskool Martin Oosthuizen in die Noord-Kaap oor hulle woordkunsproduksie, Sonsak. Dean Richard Olivier, bekend vir sy rol Anton in Arendsvlei, gee raad en wenke aan jong akteurs....more26minPlay
March 04, 2022Kompas 4 Maart 2022Henriette Cook vertel van haar stryd met bipolêre versteuring. Dr. Liesl Cassel gee raad hoe om ‘n geliefde met ‘n geestesversteuring te hanteer. Billy Coetzee, direkteur van SAFREC, ‘n niewinsgewende organisasie, vertel hoe die organisasie hulp verleen....more24minPlay
March 03, 2022Kompas 3 Maart 2022Chrislynn Sias hoor by Denzel Koenana hoekom hy besluit het om ‘n sjef te word en sy kosherinneringe. Leerders van Portlands Sekondêr in Mitchell’s Plain vertel hoekom hulle in die kosbedryf wil werk....more19minPlay
March 02, 2022Kompas 2 Maart 2022Athina Jansen praat met twee besigheidseienaars oor entrepreneurskap. Mutaaz Aspeling besit Bodyshop Studio en deel wenke met jongmense. Zene Kaye, die eienaar van ‘n bokmelkskoonheidsproduktebesigheid, deel raad en idees hoe jy ook jou eie onderneming kan begin....more26minPlay
March 01, 2022Kompas 1 Maart 2022Michele Fortuin, 'n vakadviseur vir Natuur- en Lewenswetenskappe, praat oor die belangrikheid van natuurwetenskap in die alledaagse lewe....more22minPlay
February 28, 2022Kompas 28 Februarie 2022Athina Jansen praat met Elisna Kelly, ‘n opvoedkundige spesialis, oor leierskap. Die leiers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria vertel watter uitdagings hulle ervaar....more27minPlay
February 25, 2022Kompas 25 Februarie 2022Tamline Links vertel hoe haar liefde vir fotografie gebore is, en Edrea du Toit praat oor die tegniese aspekte van fotografie....more19minPlay
February 24, 2022Kompas 24 Februarie 2022Prof. Jean Greyling van die Nelson Mandelabaai Universiteit vertel hoe leerders meer betrokke kan raak by programmering....more18minPlay
February 23, 2022Kompas 23 Februarie 2022Leierskap word op alle vlakke van die samelewing vereis, maar wat verg dit van iemand om ‘n leier te wees? En watter soorte leiers is daar? Athina Jansen praat hieroor met psigometris Anri van Jaarsveld....more25minPlay
February 22, 2022Kompas 22 Februarie 2022Immanuel Europa van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement praat oor die rol van ouers in die ondersteuning van graad 8 en 9 leerders....more28minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.