Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,501 episodes available.
May 03, 2022Kompas 3 Mei 2022Ismail Teladia van die Wes-Kaap Onderwysdepartementoor praat oor die driestroommodel en vaardigheidsontwikkeling in die Wes-Kaap....more26minPlay
May 02, 2022Kompas 2 Mei 2022Arehan Brand gesels met Densley Carolissen (Lyrically Deezy), wat onlangs as Suid-Afrika se top choreograaf bekroon is. Hy praat ook met die lede van die multimedia-teaterproduksie, Sit With Us, wat kyk na kwessies soos ras en klas op universiteite....more30minPlay
April 29, 2022Kompas 29 April 2022Of jy dit nou wil erken of nie, dis bitter moeilik om ‘n gesonde en aktiewe leefstyl in die winter te handhaaf. Coral Jacobs, ‘n persoonlike afrigter, verduidelik hoekom dit belangrik is om ‘n fiksheidsroetine in die koudste seisoen te handhaaf. Chrislynn Sias hoor ook by ‘n paar mense hoekom hulle oefen, wat hulle motiveer om ‘n fiksheidsroetine te handhaaf en hoe dit hul lewe beïnvloed....more25minPlay
April 28, 2022Kompas 28 April 2022Musiek, kuns en drama speel 'n belangrike rol in skole. Dit het 'n positiewe uitwerking op jongmense se emosionele ontikkeling, en gee ‘n plek waar leerders hulleself positief kan uitbeeld en hulle emosies uitdruk. Schalk van der Merwe en Tharien Oosthuizen verduidelik ook wat die belangrikheid van kultuur in skole is....more26minPlay
April 27, 2022Kompas 27 April 2022Die jeug van Suid-Afrika het ‘n belangrike rol om te speel in die land se demokratiese bestel. Arehan Brand kyk op Vryheidsdag na die jeug se regte en hulle rol om aktiewe burgers te wees deur deel te neem aan verkiesings....more28minPlay
April 26, 2022Kompas 26 April 2022Dr. Antoinette Venter van die Wes-Kaap Onderwysdepartement praat oor hoe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe lewe in die klaskamer kan kry....more18minPlay
April 25, 2022Kompas 25 April 2022Athina Jansen gesels met die 5 NATI jongsterre wat hulle verhoogdramas by die Suidoosterfees gaan debuteer, oor hulle proses en ervaring....more27minPlay
April 22, 2022Kompas 22 April 2022Wonder jy wat ‘n misdaadregskenner as ‘n hanteringsmeganisme gebruik? Of hoekom mense hulle hart en siel in hulle gemeenskappe ploeg?...more29minPlay
April 21, 2022Kompas 21 April 2022Sport in skole speel ‘n belangrike rol in ‘n kind se opvoeding, en hoe ‘n kind terugkyk en voel oor sy skooldae. Ons fokus op die belangrikheid van sport, waarom leerders dink sport belangrik is....more26minPlay
April 20, 2022Kompas 20 April 2022Hoekom besluit al hoe meer jongmense om oorsee te gaan werk? Watter werksgeleenthede is in die buiteland beskikbaar? Arehan Brand vind meer uit oor die werk van ‘n au pair in Europeuse lande. ‘n Woordvoerder van ‘n au pair-agentskap beantwoord sy vrae, en ‘n paar jongmense gesels oor hulle oorsese werkservaring....more28minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,501 episodes available.